Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Seeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir Rooiberg Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rona G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona G

Vroeg oggend het ons koffie op die stoep gedrink met zebras, bosbokke en rooibos.

Ons is vriendelik ontvang en diens is uitstaande. Sal definitief weer daar bly.

Anmar V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar V

Daar is 'n lekker rustige atmosfeer.

Baie lekker, die restaurant maak heerlike kos! Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik!

Floris D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris D

Die beste plek om net rustig te verkeer.

Regtig, die plek baie geniet.

Riette C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C

Beeldskone "gem" in die Klein Karoo.

Wat 'n aangename verblyf en warm ontvangs! Dit is die mooiste bestemming. Die plek is skoon en beeldskoon. Die kos is heerlik in die restaurant!

Ollie O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ollie O

Prentjie mooi en waarde vir geld.

Ons was 3 vriende op adventure motorfietse en dit was 'n fantastiese ervaring. Ons het in die loftkamers gebly. Dit was ongelooflik netjies en skoon. Die restaurant maak ongelooflike lekker kos en is glad nie duur nie. Die swembad was 'n absolute bonus na ons lang en warm dag. Ek sal dit regtig aanbeveel. Absolute waarde vir geld. Sal sommer binekort weer daar gaan bly.

Nelis S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis S

I thoroughly enjoyed my stay at Rooiberg.

See stars.

Lucy H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy H

A remote oasis.

Great drive up Rooiberg Pass to the lodge, but recommend vehicles with good ground clearance. The lodge is a little oasis in a remote area. Very good meals are served in the dining room or on the deck. The staff were helpful and professional. Our chalet needs a little maintenance in the bathroom, but otherwise, it is pleasant. The walks near the camp were not advised as maintenance was needed. Zebras and buck visited the area around the chalets at night when it was quiet. Enjoyable stay. Many thanks.

Nicole P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P

Baie ontspanne. Goeie vriendelike diens en regtig lekker etes.

Lekker gebly behalwe vir die feit dat die badkamer en toilet oopplan is. Die gevolg was dat een van ons soms buite moes wag om privaatheid te kry. Ook kan mens snags nie die badkamerlig aansit sonder om die ander persoon wakker te maak nie. Ek stel voor dat die opening met dry wall of iets behoorlik privaat gemaak word.

Kinny Y - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kinny Y

Batterye laai plek!

Ons het heerlik gebly in die mooi omgewing. Die vriendelike ontvangs en al die personeel by die restaurant was baie goed. Kamer was skoon en baie netjies. Die rustigheid en wydsheid is so eie aan die Karoo. Die aandetes en atmosfeer by die restaurant was heerlik en rustig. Ons het heerlik gestap en die uitstappie na die Olyf plaas was baie interessant.

Jozua V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua V

Dit was een aand se oorslaap maar ons is "hooked". Self Van Wyksdorp is 'n moet.

Dit was ongelooflik. Die plek is mooi en ons sal binnekort weer gaan.

Joan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan M

Relaxing oasis.

Beautiful location! However, we visited in July, which is winter. Only a duvet and fleece blanket on the bed, no electric blanket! To top it all, the duvet is for a double bed and not a king-size bed. The luxury rooms are not all the same size; it would be great if specified as such on the website. Some maintenance is needed, otherwise beautiful and serene environment.

Sundree R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sundree R

Not recommended for 1 night enroute stay. Too remote.

Found a rat/mouse in the room. Had to walk 17 stairs to the bathroom downstairs at night. Dirty fridge. Kitchen had minimal utensils. Door to common area didn't close properly.

Morkel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel B

Die moeite werd!

Wat 'n wonderlike ervaring!

Kobus W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Ongelooflike lekker kuier!

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike diens, en die lekkerste lamb shank in die land!

Nic M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic M

Pragtig geleë met buitengewone uitsig.

Vriendelike en professionele ontvangs en diens deurgaans.

Marietjie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Ons het baie lekker gebly met goeie diens.

Dit was lekker om die diere so naby aan die chalet te sien wei.

Willem C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Was heerlik, sal volgende keer langer wil bly.

Ons het 'n reisagenda gehad en kon net een nag by Rooiberg Lodge deurbring, maar daardie aand sal ons altyd bybly. Was vir ons baie besonders.

Nicole D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Uitstekende vakansie.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Goeie dienslewering, uitstekende ligging. Sal definitief weer kom kuier.

Wickaum S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickaum S

Seker een van die mooiste plekke in die land.

Pragtige plek wat baie netjies is. Die personeel was besonders vriendelik en baie hulpvaardig. Uitstekende waarde vir geld. Ons gaan definitief weer kuier by Rooiberg Lodge.

Pietie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie L

Rustige, kalmerende atmosfeer.

Alles is vyfster - vanaf verblyf tot gebruik van geriewe. Die ontvangs tot vertrek was net vyfster-behandeling gewees.

Pietie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie L

Baie rustige, kalmerende atmosfeer.

Die ontvangs was vyfster gewees. Alles was klaar gereël en met aankoms kon ons net afpak en rus. Al die geriewe was vyfster-behandeling gewees. Die wilde diere kon waargeneem word vanaf die stoep. 'n Verkyker moet aanbeveel word om alles waar te neem en te besigtig vanaf die wooneenheid se stoep. Die uitboek was soos die ander geriewe ook vyfster, geen vertraging. Rooiberg kan trots wees op hul werkers.

Cris I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cris I

As per usual a fantastic stay!

We have stayed at Rooiberg Lodge a few times over the past 5 years and will continue to do so. Really love this place, the venue and staff are fantastic.

Lynette C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Asemrowend en rustig.

Die personeel was baie vriendelik. Die kos was puik en die omgewing rustig. 'n Perfekte plek om te ontspan.

Tania S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Asemrowend.

Die rustigheid is wat my siel nodig gehad het.

Liesel K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel K

By Rooiberg Lodge kan jy jou siel lawe. Dit was 'n baie besonderse besoek.

Ons verblyf by Rooiberg Lodge was 'n ongelooflike ervaring. Die eenslaapkamerkothuis is pragtig, die kaggel en buitebraai is baie spesiaal en die ontbyt besonder smaaklik en keurig voorgesit. Die hoogtepunt van ons verblyf was die ongelooflike mooi omgewing, die stilte en die privaatheid.

Andre B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre B

Wonderlike rus en staproetes.

Staproetes in die berg was asemrowend.

Arthur C B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur C B

Ons het dit baie geniet.

Heerlik, dankie. Dit was egter net baie warm in ons kamer.

Sean B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

Loft is great for a one nighter.

We stayed in the loft. Fine for a night stayover. Beautiful setting and area.

Altus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V

Fantastic.

A magnificent stay in the Karoo. Will come back time and time again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Manjifieke verblyf in die Karoo. Sal weer en weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jurina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina V

Oasis in die middel van die Klein Karoo.

5 ster diens en akkomodasie. Die kamers is stylvol en alles is van die beste gehalte. Die menu was beperk, maar by ver die beste kos op ons 7 dae road trip op die R62. WiFi is goed onder by die restaurant maar in die kamers is dit baie baie swak. Die omgewing is asemrowend en jy kry rus vir die siel. Daar is 'n groot swembad en hiking en biking trails vir die meer avontuurlustiges. Die enigste nadeel is die R327 wat 'n 44 km grondpad is na die ingang. Vanaf die ingang is daar 'n 7 km een-laangrondpad met baie blinde draaie so wees versigtig. Ons raai aan jy ry 'n bakkie of SUV as julle Rooiberg wil besoek. Dit was 'n fantastiese wegbreek en ons sal Rooiberg hoogs aanbeveel.

Johanette J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette J

Dit is 'n pragtige plek, skoon en netjies.

Indien daar 'n funksie is, moet gaste vooraf gewaarsku word. Ons het in Chalet 1 gebly, naaste aan die konferensiesentrum waar 2 partytjies gehou is. Die mense het geraas van 12h00 die Saterdag tot na 3h00 Sondagoggend. Dit was nie lekker nie.

Francois V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ongelooflike ligging en baie netjies.

Net die plek om te ontspan, die natuur te geniet en te vergeet van buitewêreld.

Jaco H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Value for money.

Friendly staff, clean rooms and bathrooms. Beautiful location.

Lood V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood V

Rustig, pragtig, onverwags.

Toe ons by Rooiberg aankom het dit al ons verwagtinge oortref. Dit is pragtig en die diens is merkwaardig.

Altus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Altus V

Truly great experience.

This is the second time I visited Rooiberg Lodge and the experience was truly amazing again. The location and setup is great. Staff is always helpful and this is a great place to visit.

Jacob Pieter G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob Pieter G

Uitstekende, skoon geriewe met baie goeie diens.

Met my aankoms tot my vertrek is ek op die hande gedra. Kos was heerlik, diens was baie goed en die opgradering in kamer was 'n bonus.

Glen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen M

Fabulous out of the way find

Management were amazing. The accommodation was superb. The meal was 5 star. Breakfast was excellent. We will be back. Perfect stop for a drive over the Rooiberg Pass which is a must.

Jaco S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Herlaaiplek vir jou siel.

Die stilte, die natuur, die geleentheid om weer mens te word met al die nodige luukse geriewe in jou eie privaatheid!

Johan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Perfekte wegbreek plekkie om baie aktiwiteite te doen!

Rooiberg Lodge se ligging is perfek en bied baie vir die avonturier. Vriendelike personeel en lekker atmosfeer rond alles mooi af!

Jacques D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques D

Teleurgesteld.

Die webtuiste het ons 'n inkloktyd van 12 pm gegee. Toe ons daar aankom is ons gesê ons kan eers 2 pm inklok, so ons het 1. 5 ure met klein kinders buite gewag dat die Manor House skoongemaak moet word. Basiese geriewe was vermis en moes aangevra word soos handdoeke in party badkamers of 'n wynoopmaker (en dis 'n ent se stap elke keer omdat - daar is geen sein of WiFi by die manor house. ) Toe my vrou verlore geraak het op haar fiets op die trails het sy 'n halfuur gevat om enigiemand in die hande te kry. Ek moes ook met aankoms bewys ek het al die volle bedrag betaal (wat 'n groot bedrag was) omdat die webtuiste- en Rooibergstelsels nie behoorlik met mekaar praat. Dit is 'n bitter mooi plek, maar ek neem aan dit lei nog aan COVID recovery.

Daniel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Verblyf sonder steurnisse.

Het 'n baie lekker, ontspanne atmosfeer ervaar.

Willem V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Unieke vakansie ervaring in ongerepte natuur.

Baie goeie akkommodasie in unieke omgewing. Fasiliteite is baie goed en personeel is baie vriendelik en gasvry.

Rooiberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering oor julle kuier by die Lodge.
Ons is bly julle het dit geniet en kom asb gou weer kuier.
Groete
Wendi

Rooiberg Lodge
Lientjie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V

Rustig, sielskos. Gasheer se diens fantasties!

Henry se vriendelikheid en gasvryheid het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Die kamers is netjies en alles op plek. Die terrein is ook baie netjies en mens kan sien daar word baie moeite gedoen. Hou so aan Rooiberg Lodge!

Carisa P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisa P

Dit was 'n belewenis.

Silence is golden. Hier kon ons rus en die natuurskoon geniet. Henry, die gasheer, is 'n wonderlike mens wat uitstekende diens lewer. Die personeel gaan uit hulle pad om die verblyf lekker te maak. Vyfsterdiens by 'n vierster-lodge. Ons beplan alweer ons volgende besoek!

Nico V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Rustig in mooi natuurskoon!

Ons is baie gasvry ontvang en het heerlik gekuier!

Leandri B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri B

'n Moet.

Kliëntediens en kos is uit die boeke - sal enige 5 ster-hotel in Kaapstad 'a run for their money' gee! Love die personal touch! Pad soontoe en terug is bietjie rof - dalk net gaste vooraf waarsku, maar niks binne hul eie beheer. Sal vir seker weer daar aanklop!

Rooiberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering! Kom kuier asb weer.
Groete,
Rooiberg Lodge-span

Rooiberg Lodge
Marilyn A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn A

Dit was absoluut fantasmagories!

Dit was regtig die moeite werd, sal dit beslis aanbeveel.

Rooiberg Lodge se terugvoer

Baie dankie Marilyn vir jou terugvoering! Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete,
Wendi

Rooiberg Lodge
Paul R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Dit was baie lekker.

Dis soos 'n oase in die Karoo. Lieflike wooneenhede. Die plek word pragtig in stand gehou. Lieflike restaurant met baie lekker etes. Die personeel in restaurant en buite is vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens! Baie dankie Wendi.

Rooiberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Paul,
Dit was 'n plesier vir die hele span om julle te ontvang by die Lodge,
Kom kuier asb gou weer.

Groete
Wendi

Rooiberg Lodge
Gehrard C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gehrard C

Ons verblyf by Rooiberg Lodge was werklik baie aangenaam en hulle verdien elke ster daarvoor met hulle gasvryheid daarmee saam en die netheid van die verblyf was uiters goed!

Die vriendelike ontvangs by Rooiberg Lodge het ons dadelik tuis laat voel. Die rustigheid van die natuur; die uitsig oor die berge, die laat agtermiddae se pragtige sonsondergang en saans die onbeskryflike mooi sterrehemel, was werklik uiters verkwikkend vir die siel. Die sterre het soos juwele in die hemelruim geskitter. Die etes wat ons daar geniet het, was keurig voorgesit en heerlik! Goeie wegbreek om siel skoon te maak en te verkwik!

Danie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T

Baie spesiaal.

Dit was ongelooflik lekker. Al die mense was baie behulpsaam en vriendelik en Henry en Wendy het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Het nog nooit sulke goeie en persoonlike diens gehad nie en ons toer baie.

Rooiberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Danie,
Ons waardeer dit opreg!

Kom kuier asb gou weer by die Lodge,
Groete
Wendi

Rooiberg Lodge
Freddie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie E

Asemrowend mooi omgewing.

Rooiberg lodge is in so asemrowende omgewing geleë en die eenheid waar ons geslaap het was ten volle toegerus met als wat ons nodig het. Daar is oorgenoeg vuurmaak hout en ys wat lekker is want jy hoef dit nie te probeer saam ry nie. Ons was baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik. Sal dit definitief aanbeveel.

Rooiberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Freddie.
Dit was vir ons hele span n plesier om julle te ontvang en kom kuier asb weer by die Lodge.

Groete,
Wendi

Rooiberg Lodge
Braham C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braham C

Pragtige omgewing en baie netjiese verblyf.

Henry en Ronel is voorwaar twee voortreflike mense wat jou baie tuis laat voel en baie goeie diens lewer. Die kuier en kos was heerlik en die pryse in restaurant billik. Die verblyf was skoon en gerieflik. Baie mooi omgewing. Kuier lekker op groot stoep terwyl kinders in swembad en op groot grasperke baljaar.

Elna C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elna C

Gasvrye mense.

Dis baie mooi by Rooiberg en die bestuur is baie gasvry en hulpvaardig. Kos en koek is heerlik. Ons het net gevind dat daar niks is om te doen nie. Die mense met fietse en stappers het baie om te doen maar nie "gewone" gaste nie. Daar is nie 'n plekkie om kinders besig te hou nie. Die speelplek is in die son en geen bedekking van die son nie. Daar was een sambreel by die swembad en vier stoele, niks meer nie. Geen koelte behalwe twee bome ver van swembad om onder te skuil. Rooiberg is glo 20 jaar oud en dit wys in die instandhouding van die chalets. Hopenlik kan Willie die nuwe bestuur 'n verskil maak. Hy is beslis entoesiasties.

Rooiberg Lodge se terugvoer

Hi Elna,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is tans besig met opknappings en opgraderings van al die chalets asook algemene opknapping van die hele oord. Dankie vir jou terugvoering ivm uitstappies vir die gaste. Tans bied ons natuur- en wildritte in n wildverkenner-voertuig as 'n additionele extra, stap roetes, fietse wat ons gratis verskaf vir n uitstappie en 'n lys van aktiwitiete soos genoem in die inligtings boekies in die chalets. Ons hoop om hierdie aktiwitiete lys ook uit te brei in die toekoms en van ons planne sluit tot 'n spa in. Ons het meer sambrele vir die swembad en verskaf dit graag vir ons gaste op versoek.
Ons nooi u uit om asb weer in die toekoms te kom kuier in ons opgregradeerde eenhede.
Vriendelike groete,
Wendi
Algemene Bestuurder.

Rooiberg Lodge
Moller G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G

Uitstekend!

Uitstekende diens ontvang en die fasiliteite was skoon en netjies. Pragtige stil omgewing.

Johan M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Absoluut puik.

Ons kan net goeie terugvoer gee - uitstekende akkommodasie, great ligte middagete op aankoms. As jy nie in die restaurant aandete wil eet nie kan ons die braaipak opsie aanbeveel. Bestuur ongelooflik gasvry. Julle sien ons beslis weer.

Jaco L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

'n Uitstekende verblyfopsie! Rooiberg is waarlik en opreg troeteldiervriendelik!

Rooiberg was 'n baie lekker oorblykeuse. Baie mooi natuurskoon, goeie fasiliteite, uitsonderlike goeie diens. En baie belangrik, hulle was waarlik troeteldiervriendelik! Waarlik te aanbeveel vir familie en vriende!

Stix D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stix D

Rooiberg Lodge, jy sien ons weer.

Dit was ons eerste besoek, maar beslis nie ons laaste. Die atmosfeer, geriewe, kos en die mense is van die Klein-Karoo se beste. Ronel, Henry en Anna, baie dankie vir jul hartlikheid. Die rustige Monty en die twee katte dra by tot die lodge se knus huislike atmosfeer.

Johan F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Lekker uitgerus en ontspan.

Alles was in plek, Henry en Ronel was fantastiese gasheer en gasvrou, die kos was uitstekend sowel as die diens, sal mense enige dag daarnatoe aanbeveel.

Karen V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Rustig en staff gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Wens ons kon langer kuier om meer van die omliggende dorpe en omgewing te benut en geniet, sal weer kom.

Judy V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Fantastiese personeel en verblyf!

Ronel en Henry is die beste gasheer en gasvrou! Die verblyf is perfek!

Samantha F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha F

Fantasties! Beste kliëntediens wat ons in 'n lang tyd gehad het.

Ons het ongelooflik lekker by Rooiberg gekuier. Die huisies is baie mooi skoon en die beste van alles daar is lugversorging wat 'n moet vir die Klein Karoo is. Die diens van Ronel en Henry is regtig besonders. Hulle het ons op hulle hande gedra. Die kos is ook baie bekostigbaar en heerlik voorberei. Ek kan regtig Rooiberg aanbeveel vir enige ouderdom.

Francois C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Absoluut fantasties!

Rooiberg Lodge was 'n aangename verrassing, en ons was baie goed na gekyk deur die professionele en vriendelike personeel. Ons het by vier verskillende plekke oorgebly op die 'Route 62' en Rooiberg Lodge is by verre ons gunsteling. Ons hoef niks saam te geneem het nie, alles was voor gesorg. Dit was die perfekte wegbreek.

Jenna D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna D

Pragtige plekkie!

Die was baie lekker. 'n Pragtig plek, en mooi uitsig van die 4x4-roete af.

Dorethea L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorethea L

Die personeel is ongelooflik.

Personeel puik. Natuur fantasties. Sal goed wees om die pad te verbeter.

Albert V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V

Baie rustig!

Goeie kos, goeie mense! Kan Rooiberg Lodge aanbeveel vir enige iemand wat bietjie rustigheid wil hê ...

Lean H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lean H

Pragtig.

Dit is 'n pragtige omgewing met ware gasvryheid.

Marthinus N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus N

Very friendly hosts

Good company, good food, friendly hosts.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2MWMwNmUxLTE4ZmEtNDg2Yi1iNzJkLTA5NDdiMTU1ZmM1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Off route 62 Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727777777778 21.559722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang