Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooivalk

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel op die grondverdieping
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met volle DStv. Buite is gemeenskaplike braaigeriewe beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Braairoosters word voorsien. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Let wel dat die eienaar op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel op die eerste verdieping
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Daar is ook 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die eerste badkamer is en suite aan een van die kamers en het 'n stort. Die tweede badkamer het ook 'n stort. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met volle DStv. Buite is gemeenskaplike braaigeriewe beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Braairoosters word voorsien. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Let wel dat die eienaar op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc9e4352f0a390c80ff99f82cb64b093c0b0a2526635be993c45a9dd1d475b23dcf340daa2b63498568305a9194edf0e232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 8 Aandblom Street Dwarskersbos 7365 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.700367808798 18.22279335394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang