Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooivalk

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Fantasties!! Perfek geleë met 'n pragtige uitsig! Ons kon in die oggend gaan vir 'n heerlike stappie op die strand. Akkommodasie was perfek met alles wat mens kon nodig hê. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Lekker rustig, veilig en privaat! Rustig, veilig, en naby die see. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Verseker gaan ons weer oorslaap by Rooivalk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannalie
Rooivalk
Baie dankie Tinus.

Elmar K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Rustige naweek langs die see. Die ligging, gasvrou en netheid van die huis was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Baie rustige, gesellige kuier. Die ligging van perseel naby die see is fantasties. Daar was geen steurnisse of enige iets waaroor 'n mens moontlik 'n probleem ervaar. Alles wat mens benodig was in ons eenheid en nog vele meer. En die beste is die uitsig oor die see. Die eienaars was baie vriendelik. Ons sal definitief weer daar oornag vir 'n naweek of self 'n baie lang week. Die ervaring was soos om by jou eie huis te wees net met baie meer voordele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Stil en rustige omgewing. Heerlik gekuier en ontspan. Baie sentraal geleë, kan al die omliggende dorpies/strande van daar verken. Baie vriendelike eienaars. Pragtige woonstel, 'n hanetree vanaf die strand met baie mooi seeuitsig. Silverskoon en toegerus met àlles wat nodig is. Beslis hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Amazing accomodation, home away from home. When we arrived at Rooivalk we were greeted by the very friendly owner Hannalie Anderson. She made us feel so welcome and the accommodation was perfect. It was comfortable, spotlessly clean and we had everything we needed at our fingertips and Dstv as well. There were fans in every room to keep us cool and they have a very nice kitchen as well. We had every home comfort. Also we were literally 200 m from the beautiful beach and we had seaviews from our bedrooms. This accommodation is a real gem and we will definately be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannalie
Rooivalk
Hello Lauren. Thank you very much for your kind words. Much appreciated.

Reinette S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2022

Wegbreek, lekker naby die see. Rooivalk is lekker naby die see. Jy kan die see sien, maar die tralies belemmer die uitsig. Die woonstel is netjies, skoon en goed toegerus. Die braai het nie 'n uitsig op die see nie, en is nie heeltemal privaat nie. Die spasie in die woonstel is bietjie beperk vir 'n gesin van 5 of 6. Maar dit is 'n lekker bekostigbare plekkie in 'n lieflike dorpie, en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Veronica S
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Veilig, opwindend en rustig. Voorwaar 2 pragtige engele op aarde wat daar bly. Dankie mnr en mev Anderson vir julle dierbare groot harte. Ek sal die plek definitief vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Asemrowende uitsig met die mees gasvry paartjie as eienaars. Ons het ongelooflik ontspan en was onsself deur die ontvangs van die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Pragtige uitsig. Fantastiese vakansiehuis op die see! Ek wens net ons kon langer bly. Sal vir seker weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc9e4352f0a390c80ff99f82cb64b093c0b0a2526635be993c45a9dd1d475b23dcf340daa2b63498568305a9194edf0e232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 8 Aandblom Street Dwarskersbos 7365 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.700367808798 18.22279335394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang