Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooivalk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Rooivalk
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizelle H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Fantasties!!

Perfek geleë met 'n pragtige uitsig! Ons kon in die oggend gaan vir 'n heerlike stappie op die strand. Akkommodasie was perfek met alles wat mens kon nodig hê. Sal definitief aanbeveel.

Tinus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Lekker rustig, veilig en privaat!

Rustig, veilig, en naby die see. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Verseker gaan ons weer oorslaap by Rooivalk!

Rooivalk se terugvoer

Baie dankie Tinus.

Rooivalk
Elmar K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmar K

Rustige naweek langs die see.

Die ligging, gasvrou en netheid van die huis was uit die boonste rakke.

Andries B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Baie rustige, gesellige kuier.

Die ligging van perseel naby die see is fantasties. Daar was geen steurnisse of enige iets waaroor 'n mens moontlik 'n probleem ervaar. Alles wat mens benodig was in ons eenheid en nog vele meer. En die beste is die uitsig oor die see. Die eienaars was baie vriendelik. Ons sal definitief weer daar oornag vir 'n naweek of self 'n baie lang week. Die ervaring was soos om by jou eie huis te wees net met baie meer voordele.

Stephanus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus V

Stil en rustige omgewing. Heerlik gekuier en ontspan. Baie sentraal geleë, kan al die omliggende dorpies/strande van daar verken.

Baie vriendelike eienaars. Pragtige woonstel, 'n hanetree vanaf die strand met baie mooi seeuitsig. Silverskoon en toegerus met àlles wat nodig is. Beslis hoogs aan te beveel.

Lauren N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

Amazing accomodation, home away from home.

When we arrived at Rooivalk we were greeted by the very friendly owner Hannalie Anderson. She made us feel so welcome and the accommodation was perfect. It was comfortable, spotlessly clean and we had everything we needed at our fingertips and Dstv as well. There were fans in every room to keep us cool and they have a very nice kitchen as well. We had every home comfort. Also we were literally 200 m from the beautiful beach and we had seaviews from our bedrooms. This accommodation is a real gem and we will definately be back.

Rooivalk se terugvoer

Hello Lauren.
Thank you very much for your kind words.
Much appreciated.

Rooivalk
Reinette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette S

Wegbreek, lekker naby die see.

Rooivalk is lekker naby die see. Jy kan die see sien, maar die tralies belemmer die uitsig. Die woonstel is netjies, skoon en goed toegerus. Die braai het nie 'n uitsig op die see nie, en is nie heeltemal privaat nie. Die spasie in die woonstel is bietjie beperk vir 'n gesin van 5 of 6. Maar dit is 'n lekker bekostigbare plekkie in 'n lieflike dorpie, en ons het baie lekker gekuier.

Veronica S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Veilig, opwindend en rustig.

Voorwaar 2 pragtige engele op aarde wat daar bly. Dankie mnr en mev Anderson vir julle dierbare groot harte. Ek sal die plek definitief vir enigeen aanbeveel.

Natasha P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Asemrowende uitsig met die mees gasvry paartjie as eienaars.

Ons het ongelooflik ontspan en was onsself deur die ontvangs van die eienaars.

Bets D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets D

Pragtige uitsig.

Fantastiese vakansiehuis op die see! Ek wens net ons kon langer bly. Sal vir seker weer hier bly!

Vivian D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D

Baie lekker gekuier, naby die see, mooi uitsig.

Sien sterre.

Emily S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily S

Heerlik.

Lieflike, rustige plek met vriendelike mense en ontvangs. Blyplek was skoon en netjies en ten volle toegerus met meer as wat mens benodig. Rustige atmosfeer, sal definitief in vervolg weer bespreek.

Mellissia M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissia M

Baie rustig en huislike atmosfeer, beslis 'n wenner.

Ek sal definitief Rooivalk aanbeveel vir 'n rustige en huislike atmosfeer. Weg van gewoel, werskaf en geraas. Beslis gaan ek weer daar bespreek.

Marilize B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Ons het vreeslik tuis gevoel.

Heerlik, vriendelik en behulpsaam.

Rooivalk se terugvoer

Baie dankie. Bly ons kon julle help.

Rooivalk
Morne D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Dit was heerlik, met asemrowende see uitsig en valke te sien.

Ons was aangenaam verras met aankoms by Rooivalk. Ons is betyds ingewag en die sleutel is oorhandig. Ons was dadelik tuis .Alles was netjies en skoon. Die uitsig was asemrowend. Ons kon kom en gaan soos ons wou en het nooit onveilig gevoel nie. Ons het byna nie die ander inwoners gesien of gehoor nie, wat ons 'n gevoel van privaatheid gegee het. Ons verblyf was uit die boonste rakke. Baie dankie. Rooivalk was tops.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc9e4352f0a390c80ff99f82cb64b093c0b0a2526635be993c45a9dd1d475b23dcf340daa2b63498568305a9194edf0e232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 8 Aandblom Street Dwarskersbos 7365 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.700367808798 18.22279335394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang