Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Room @ Legacy

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2024 tot 20 Des 2024.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thatchers-weg 12, Vergesig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Room @ Legacy is 'n oulike selfsorgwoonstel langs die bestuurder se hoofwoning, met 'n privaat ingang vir ekstra privaatheid. Hierdie bekoorlike eenheid is op 'n stil residensiële landgoed wat aan 'Klein Amsterdam' herinner in die hartjie van Durbanville.

Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die leefarea met 'n opsionele kamerverdeler vir privaatheid. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie binne die leefarea. Gaste kan versoek om die braaigeriewe teen ekstra koste te gebruik en daar is parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar.

Room @ Legacy is perfek vir diegene wat 'n gerieflike toevlugsoord soek, en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg en is net 'n entjie vanaf die bekende Durbanville-wynroete en skilderagtige staproetes rondom die Tygerberg-heuwels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Leza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Thatchers-weg 12, Vergesig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thatchers-weg 12, Vergesig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3355a639cd6c1a5292f8aaaa62d7fdfe0befe8cf22b058a2bb4ac8b440ba35d47497cd0001aa1473f7cc2c0aa006718eaa6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 3) 12 Thatchers Way Vergesig 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.839046917856 18.63588502639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang