Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosboompies

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Debbie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verwagtinge oortref. Het heerlik en rustig gebly. Dankie vir die kort-kort inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Lekker om so vriendlike mense oor te hê. Hoop ons sien julle weer. Groete.

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, privaat, mooi, waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
JP is altyd 'n plesier om met jou te onderhandel.... Ons kyk uit vir jou volgende besoek.

Salome A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek om vir 'n nag of twee oor te slaap. Ja, ons het 'n baie goeie oornag slaapplek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
We love to have you guys over,

Siani B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Enjoyable and safe. Hostess friendly and helpful. Lovely spacious room, most comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Siani, it was a pleasure to host you and David who came from East London all the way to stay at Roosboompie.

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Knus, veilig en netjies. Ons het heerlik gebly by Roosboompies gastehuis. Sonia is 'n wonderlike gasvrou en het uit haar pad gegaan om seker te maak ons het alles wat nodig is. Sal definitief die verblyf aanbeveel en sal weer terugkeer soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Heerlik om julle oor te hê en julle is welkom terug enige tyd. Die area was spotless.

Jaydene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great. Absolutely lovely, hosts were very accommodating and friendly! Room was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Jaydene, it was only a pleasure to have met you guys. You're a happy couple and easy to have a conversation with. Can recommend you for future hosts.

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig, groot, mooi netjies. Waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
We just love having Jp over. Always friendly, happy to see us. We just welcome him back.

Meralda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker geslaap. Als was so mooi en netjies. Wat 'n lieflike plek! Sal enige tyd weer inboek. Die gasvrou gaan regtig uit haar pad om dit vir jou gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Dankie vir my mooi komplimente, Vir 'n vinnige kuier was dit heerlik om julle te ontmoet, dankie vir 'n skoon en netjiese plekkie.

Willie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Robert en Sonia gaan uit hul pad om ons tuis te laat voel. Voel soos huis. Baie lekker en die tuin gee 'n ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Was waarlik 'n plesier om julle oor te hê, julle area was skoon en baie netjies. Ons kyk uit vir julle volgende besoek.

Annemarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Fantasties! Beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Annemarie, it was wonderful to have met you, and we hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R690
R 690 R 621
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R 690 R 621
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theo-straat 201, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308dd2d0f8df60f0898ca8ab8bab8e38e8d22ccc61043e0130cef348fe3f0fbaf00fbe4df44e5d7fd1c9d3f952c4674e1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 201 Theo Street Wierda Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.852338426165 28.138787320819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang