Roosboompies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Salome A - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige plek om vir 'n nag of twee oor te slaap.
Roosboompies se terugvoer
We love to have you guys over,
Jp E - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, privaat, mooi, waarde vir geld.
Roosboompies se terugvoer
JP is altyd 'n plesier om met jou te onderhandel....
Ons kyk uit vir jou volgende besoek.
Siani B - Jul 2024
Algehele gradering
Enjoyable and safe.
Roosboompies se terugvoer
Siani, it was a pleasure to host you and David who came from East London all the way to stay at Roosboompie.
Jaydene H - Jun 2024
Algehele gradering
Great.
Roosboompies se terugvoer
Jaydene, it was only a pleasure to have met you guys. You're a happy couple and easy to have a conversation with. Can recommend you for future hosts.
Louis D - Jun 2024
Algehele gradering
Knus, veilig en netjies.
Roosboompies se terugvoer
Heerlik om julle oor te hê en julle is welkom terug enige tyd. Die area was spotless.
Jp E - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtig, groot, mooi netjies. Waarde vir geld.
Roosboompies se terugvoer
We just love having Jp over. Always friendly, happy to see us. We just welcome him back.
Meralda M - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Als was so mooi en netjies.
Roosboompies se terugvoer
Dankie vir my mooi komplimente,
Vir 'n vinnige kuier was dit heerlik om julle te ontmoet, dankie vir 'n skoon en netjiese plekkie.
Willie H - Mei 2024
Algehele gradering
Robert en Sonia gaan uit hul pad om ons tuis te laat voel. Voel soos huis.
Roosboompies se terugvoer
Was waarlik 'n plesier om julle oor te hê, julle area was skoon en baie netjies. Ons kyk uit vir julle volgende besoek.
Annemarie K - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Roosboompies se terugvoer
Annemarie, it was wonderful to have met you, and we hope to see you soon.
Pieter S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Roosboompies se terugvoer
Lekker om julle te ontmoet, lekker gesels en ons kyk uit vir julle volgende besoek.
Jp E - Mei 2024
Algehele gradering
Gesellig, veilig, skoon, netjies, mooi - waarde vir geld.
René T - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en veilig.
Roosboompies se terugvoer
Dankie René vir die komplimente. Was heerlik om julle te ontmoet. Julle area was puik agtergelaat - elke koppie was op sy plek. Ons hoop ons sien julle gou weer. Mooi dag.
Jp E - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie mooi en netjies. Stil area en veilig.
Roosboompies se terugvoer
Dankie, altyd lekker om julle oor te hê. Hoop ons sien jou binnekort weer.
Xolile K - Apr 2024
Algehele gradering
The place is beautiful, comfortable and homely.
Roosboompies se terugvoer
It was an honour to host two finalists of Miss South Africa. They were well-behaved and left a clean, tidy place behind.
Tinus S - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Roosboompies se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te ontvang. Julle is baie welkom om weer oor te bly.
Hardus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Roosboompies - Super blyplek!
Lees meerRoosboompies se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en ons waardeer jou terugvoering.
Dit was werklik lekker om julle hier by ons te hê.
Vriendelike Groete,
Sonia.
Dirk L - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie ligging en uitstekende diens.
Roosboompies se terugvoer
It was awesome to have such happy and friendly guests over. The place was at all times very neat and tidy.
Christo D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en puik waarde vir geld!
Roosboompies se terugvoer
Thanks Christo, it was a pleasure hosting you guys. You are welcome back anytime.
Regards,
Sonia
Daniel B - Mei 2024
Algehele gradering
Volkome voldoen aan vereistes.
Roosboompies se terugvoer
Waarlik aangenaam om julle oor te hê, julle area was skoon en netjies.
Hoop ons sien julle binnekort.
Antoinette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Roosboompies se terugvoer
Middag Antoinette, dankie dat jy gebruik maak van ons gaste-eenheid. Dit is altyd 'n voorreg om so aangename gaste oor te hê. Ons kyk uit vir jou volgende besoek.
Piet L - Des 2023
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Ons het lekker gebly.
Roosboompies se terugvoer
Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Vriendelike kerel en sommer aangenaam om met hom te klets. Area was skoon en netjies gelaat. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Lynette R - Nov 2023
Algehele gradering
Die beste!
Roosboompies se terugvoer
Thank you so much for a wonderful review. It was such a pleasure hosting you both.
Jp E - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek, mooi netjies. Volkome tevrede.
Roosboompies se terugvoer
Hello Jp, altyd so welkom om jou oor te hê. Baie vriendelike jong man. Goed om te sien hoe hy die lewenslus saam met hom draai. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Groete, Sonia en Robert
Adri V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het lanklaas so lekker oornag.
Roosboompies se terugvoer
Julle was net te welkom by ons Gaste eenheid. Julle area was ook skoon en Baie netjie vir my gelaat. Altyd welkom terug.
Tlangi M - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect evening and sleep.
Roosboompies se terugvoer
Oh so wonderful to have met you, also thanks for looking after our unit.
You have left a clean and needed place behind you and have left memorable thoughts with us. You are welcome to visit again.
Nelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, sal weer daar kuier.
Roosboompies se terugvoer
Waarlik n voorreg om sulke vriendelike gaste oor te he ons het heerlik gesels.
Julle is welkom om weer te kom keuier.
Groete Sonia
Marna P - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Roosboompies se terugvoer
Altyd welkom. Dit was heerlik om julle oor he.
Amanda K - Aug 2023
Algehele gradering
5 ster verblyf!
Roosboompies se terugvoer
Middag Amanda mens kan dan nie ander as mens pragtige aardse mens ontmoet .
Water voorreg was dit aan my gegun.
Elke keer heerlik gesels. Amanda en haar man het heerlik by Roosboompie gekuier . Kan nie wag vir hul volgende besoek nie. Kan die paartjie aanbeveel. Kamer was in n puik toestand gelos .
Sanet V - Jun 2023
Algehele gradering
Bo verwagting verras.
Roosboompies se terugvoer
Middag Sanet, was aangenaam om die twee vriendelike mense te ontmoet. Ons waardeer dat julle die kamer netjies en alles op hul plek gelos het. Ek kan Sanet en haar man aanbeveel vir komende gasheer.
Ons kyk uit na die volgende besoek.
Saidi P - Jun 2023
Algehele gradering
Very lovely place and amazing hosts.
Lees meerRoosboompies se terugvoer
Saidi, so nice to have you and your fiancé over. Also thanks for looking after our property in the time that you guys were here.
Everything was tidy and neat. You guys also made use of the dustbin.
We are looking out for your return.
I can recommend this couple to future hosts.
Saidi P - Jun 2023
Algehele gradering
Would recommend this place, it's lovely in every way possible.
Lees meerBernie S - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home in secure and peaceful surroundings.
Roosboompies se terugvoer
So very pleased to have Bernie. You are right you come as a guest and left as very close friends. We enjoy your time here as we had lovely evenings together, with lots of chats and laughter nice meals, and something cold to drink.
We are missing our friend that is safe in East London. We hope to see you guys very soon.
Mona C - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike plek!
Roosboompies se terugvoer
Dankie Mona dat julle ons Gaste eenheid gebruik het , Ook moet ek dankie se dat julle so mooi na ons gaste kamer gekyk het julle het hom terug gegee soos julle dit ontvang het , Sprankel skoon en alles op hulle plek .
Vriendelike jong mense maar oop vir n leker gesels ..
Kan die twee aanbeveel vir toekomstige gaste ..
Groete Sonia
Sandra V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik, stil en rustig.
Roosboompies se terugvoer
Dit was waarlik n plesier om julle te oor te he , Julle eenheid was netjies alles op hul plek .Julle het waarlik die plek gelos soos julle dit gekry het ..
Na n lang pad in die motor is dit lekker om in n vars kamer en bed te slaap ..
Julle is welkome om terug te kom ...
Lynette R - Apr 2023
Algehele gradering
Stylvol en waarde vir geld.
Roosboompies se terugvoer
Dankie vir Gaste soos julle maak dit n plesier om n Gaste oor te he ,
Julle eenheid super skoon en was so still soos muise, baie dankie dat julle ons meubels en ons eenheid respekteer.
Ons kyk uit na jul volgende bespreeking.
Groete Sonia
Mpho M - Mrt 2023
Algehele gradering
The place was amazing and the host was super friendly. We’re definitely going back soon.
Roosboompies se terugvoer
You guys are too gorgeous. We are looking out for you guys, always welcome back.
Sonia and Robert Schooling.
Derick L - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstaande gasvryheid.
Roosboompies se terugvoer
Dankie Derick vir jou terugvoering. Die trappies is aan gedui op my fotos.
Chantè Z - Mei 2023
Algehele gradering
Baie modern en stylvol en baie rustig.
Roosboompies se terugvoer
Middag Chante was heerlik om julle twee te ontmoet, ja jy is reg ons plekkie het n rustig en het n kalm atmosfeer. Na julle lang pad wat julle af gelê het , het julle lekker gerus.
Ons maak ons bly plek veilig met ons alarmstelsel wat ons aan sit in die nag,
Julle is welkom om weer oor te bly ons kyk uit vir julle.
Mooi dag vir julle
Carlien B - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Roosboompies se terugvoer
Carlien jy het so oulike Ma en Pa ons het so lekker gesels , baie aangenaamde mense so mooi na ons Gaste eenheid gekyk , Area was skoon netjies alles op hul plek . Julle is welkom terug enige tyd
Gideon K - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike oornag geriewe, vriendelikste diens.
Roosboompies se terugvoer
Gideon se ouers het by ons oor geslaap. Baie aangename ouers, sommer leker gesels. Julle is welkom terug enige tyd. Area was baie netjies en skoon.
Isabel B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Roosboompies se terugvoer
More Isabel en Maruis was waarlik so leker om julle te ontmoet . Ons waardeur dat julle ons eiendom gerespekteer het. Julle area was skoon en baie nuutjies , Dankie daarvoor. Ons hoop om julle weer in die toeskoms te sien.
Graham S - Jul 2022
Algehele gradering
Top drawer great value.
Roosboompies se terugvoer
Good day, it was a pleasure hosting you, you are welcome back anytime. Thanks for making use of our guest unit.
Melanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi en netjies, baie lekker gebly.
Roosboompies se terugvoer
Hi Melanie, it was only a pleaser to host you.
She is open and easy to make conversation with, and her guest unit was sparkling clean.
You are welcome back anytime.
Sonia Schooling
Louise K - Apr 2022
Algehele gradering
Sonia was very kind and friendly. Her hospitality is top. Would recommend Roosboompies for sure. Thank you Sonia. You're a wonderful lady.
Roosboompies se terugvoer
Thank you for the compliment. It was an honour to have met you and your husband, such a happy and friendly couple.
When you guys left, your guest unit was sparkling clean. Thank you for respecting our property.
I can definitely recommend this couple for future stay overs. You guys are welcome back anytime.
Regards,
Sonia
Lohandi B - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Roosboompies se terugvoer
More Lohandii,
Dit was so leker om jou en jou seuntjie te ontmoet jy is so n 'special' mamma ry kilometres om die regte advies en hulp vir jou seuntjie tekry.
Ons hoop julle net alles van die beste toe vir die toekoms.
Jou gaste eenheid was so mooi netjies alles aan die kant net n soos n mamma haar huis los.
Julle is meer as welkom om weer te kom keueir.
Groete Sonia
Susan V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Roosboompies se terugvoer
Hallo Susan
Dit was so leker om julle te ontmoet, julle maak 'n pragtige paartjie.
Jamer oor die teenspoed wat julle oor gekom het met die motor, maar lyk of dit goed gaan uit werk.
Hoop om julle binnekort te sien.
Mooi dag, Sonia.
Veronica V - Jan 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek en baie netjies en smaakvol toegerus.
Roosboompies se terugvoer
Goeiedag Veronica
Ek is bly om jou en jou man te ontmoet, dit is waarlik so leker om 'n gasvrou te wees. Jy ontmoet so baie aangename mense.
Hoop om julle weer raak te loop.
Mooi dag, Sonia.
Ansie V - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Roosboompies se terugvoer
Hi Ansie
Ja, dis reg ons het so gesels dat ons waarlik soos familie gvoel het.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle binnekort.
Groete tuis, Sonia.
Erika B - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was vlugtig maar perfek vir wat ek wou gehad het.
Roosboompies se terugvoer
Middag Erika, dit was 'n plesier om jou oor te he ons kan nie wag vir jou volgende besoek.
Jou area was mooi netjies se skoon.
Mooi dag vir jou.
Sonia
Florence N - Mrt 2022
Algehele gradering
It’s great place to spend some with friends, family or partner.
Nandi V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige aand.
Roosboompies se terugvoer
Hallo Nandie
Dit was so aangenaam om jou en jou man te ontmoet.
Ons is 'n waaier ryker en julle is welkom om weer te kom kuier.
Dankie vir julle resensie.
Mooi dag.
Sonia
Kobus L - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gekuier.
Roosboompies se terugvoer
HI Helene
Hulle het n troue by gewoon en het 12,00 uur in geteken om gereed te maak , hulle was lank op die pad . Baie vriendelik gesels baie leker voel naderhand of ons familie is , Hulle het van my unit ge hou en het met groot waardering van my kamer gepraat... My kamer was skoon wanner hulle uit teken .
Bly om julle te ontmoet Helene julle is welkom enige dag
Pierre D - Jul 2021
Algehele gradering
Vyfster-gehalte met 'n bonus.
Roosboompies se terugvoer
Pierre is 'n baie aangenaame persoon. Hy is baie jonk van geaardheid so jy gesels lekker met hom. Hy het al die eienskappe om 'n uitmintige goeie gas te wees. Ons sien waarlik uit om hom weer oor te he.
Groete,
Sonia.
Anita M - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
Roosboompies se terugvoer
Baie dankie Anita vir jou mooi resensie.
Mooi dag vir jou.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theo-straat 201, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang