Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roots Self Catering Unit 1

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayly-weg 24, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R550 R495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roots Self Catering Unit 1 bied verblyf in 2 eenhede wat sentraal op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Roots Self Catering Eenheid 1 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die Sakpaskamer Eenheid 2 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n TV, mikrogolfoond, yskas en 'n ketel toegerus is.

Die verblyf is naby winkels, restaurante, wegneemetes en is sowat 10 km vanaf die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vium Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Bayly-weg 24, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Roots Self Catering Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayly-weg 24, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69157e786ffa4fb6ad19da7c5382c65cebe0eccc790e7fcb792b9ef2b13e5c2e4f2dadc69d1fd0a4f24931458d1272de2eac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 24 Bayly Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9884471025 25.548157464156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang