Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ella P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties, gemaklik, veilig. Sal beslis weer hier kom bly. Ons het ongelooflik lekker gebly. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Kamer mooi skoon en warm. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie mooi omgewing en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Peaceful and very comfortable. Very pleasant. Ideally located and a tranquil environment. Unit was also easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stil, rustig en naby winkels en strand. Lekker stil en rustig. Spesiale dank aan Mendy vir haar gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Close to restaurants and shops. So pleasant. If we are ever in Knysna we will stay. Delightful. Peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernleigh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig verby! Dit was 'n fantastiese plekkie gewees vir ons twee op wittebrood, skoon en netjies! Rustige plek en die eienaar was so vriendelik en het verseker gemaak ons het met alles reg gekom met ons aankoms. Sal enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Quiet, peaceful and beautiful cottage and garden. Pleasant stay, cottage beautiful and well-equipped, beautiful surroundings, gardens. We enjoyed our stay and we will visit again. We suggest they replace the towels. The towels are hard and not made of towel material.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Stil en naby baie kuierplekkies en strand. Ons het heerlik gekuier, al het ons bietjie gesukkel met gas in die stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely and well-appointed little studio. Perfect studio, beautifully and thoughtfully equipped, at a very reasonable price. I would definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Ontspanne en rustige omgewing. Toeganklik tot alle gebiede en naby hoofroetes. Goed geleë, vriendelike ontvangs en bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Nice and safe. Rose Cottage is safe and clean, nice for two couples to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 34, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1245bad41af4fb603daa37cb9ee6e58175edd0f0eda9b8916493c3aa3ec2358ad544a06515622adb729eb107aae440da545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 34 Wilson Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063138 23.0813478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang