Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 34, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R605 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rose Cottages is in Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë en word geskep deur welige tuine en rustige omgewing. Dié luukse gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte eenhede, almal met en suite-badkamers met 'n stort. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en lugversorging. Elke eenheid het 'n kombuisie en 'n privaat patio.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook van die braai-area gebruik maak as hulle Rose Cottage huur. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Knysna op hande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wilsonstraat 34, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rose Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 34, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1245bad41af4fb603daa37cb9ee6e58175edd0f0eda9b8916493c3aa3ec2358ad544a06515622adb729eb107aae440da545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 34 Wilson Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063138 23.0813478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang