Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Zsofia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Beautiful, clean, quiet. It is perfect for a calm holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Goed gelee, waarde vir geld. Baie naby aan die dorp maar steeds privaat. Goeie geriewe en goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Thank you for your review, Johan. I hope your American friends enjoyed their stay in our country.

Chris D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Beautiful accommodation and stunning views. Very peaceful. Host was very charming and helpful. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Thank you, glad you enjoyed it all.

Pj M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beeldskoon, rustig. Die omliggende landskap dra net by tot die prag van Rose Cottages.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Dankie Pj.

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike kuier met 'n pragtige uitsig. Pragtige kothuis, baie vriendelike diens en geselskap van Joan ontvang. Alles wat mens nodig het en nog meer. Definitief 'n plekkie waarna mens keer op keer kan terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Ek is bly julle het die wegbreek geniet en kom kuier weer in die somer.

Lee E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Joan was so friendly on arrival and the cottage was delightful. Perfect for a girls weekend getaway. Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
I enjoyed having you girls here. Was lovely to hear the laughter near the braai.

Pj P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Perfek vir 'n naweekwegbreek. Die Stables huisie is perfek vir 2 couples se wegbreek, met die kaggel die middelpunt van geselligheid. Die wingerde om die huisie maak vir 'n lekker oggendstappie en 'n foto of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Bly julle het dit geniet. Nou moet julle in die somer kom kuier om die braai en eie swembad te geniet. Bly warm en gesond, Joan

Gail G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Very comforable and a welcoming hostess. Beautiful surroundings close to the village. I would definitely return to Rose Cottages should I visit Franschhoek again and will recommend the accomodation to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Thank you for your kind words. Regards and stay well, Joan

Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Die gastehuis en hele omgewing is pragtig! Ons sal weer by Rose Cottages gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Ons is bly julle het alles geniet. Franshhoek is pragtig, veral hier teen die berg waar ons is tussen die wingerde en olywe. Bly gesond. Groete, Joan

Zimri M
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Fantasties mooi. Ons het so lekker by Rose Cottage! Die uitsig is pragtig en die verblyf was netjies, smaakvol en skoon. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rose Cottages
Goeie dag Zimri, Ek is bly julle het die naweek geniet. Wou nog Sondag oggend kom totsien se, maar toe is julle al weg. Groete, Joan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2eb28d02678b08ef0469bc67684e228fd8bacf8ac3f73e64d5a6fe654a7d3bebe85c605e59841a4279123a181319c3c2738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Verdyun Road/Pad Verdun Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.925695700652 19.127680818455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang