Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rotsvas

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 1 Dubbelslaapkamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie. Daar is ook nie toesluitmotorhuise nie.
Daar is nie 'n skoonmaakdiens tydens verblyf nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 2 Dubbelslaapkamer en Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie. Daar is ook nie toesluitmotorhuise nie.
Daar is nie 'n skoonmaakdiens tydens verblyf nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Beelaerts van Bokland- en Schoemanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ZjdjNDU0LTk3OTAtNGFlMy1iNDhhLTMzMTg2N2E1OTE4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 79 5 1 4 Corner of Beelaerts van Blokland Street and Schoeman Streets Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -25.411867939131 30.101392317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang