Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rotsvas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 78 resensies vir Rotsvas
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jaco A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A

Bekostigbaar, gerieflik, als wat jy nodig het.

Ja, was perfek vir ons doelwitte.

Bertus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Rustige wegbreek in Dullstroom.

Goeie selfsorgwoonstel.

Neels S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker, die plek kon bietjie skoner gewees het. Die eienaar kan bietjie meer moeite doen; daar was bv. geen koffie of suiker nie. Daai pakkies koffie kos nie so baie nie. Verder was dit baie lekker.

Chris M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Goed vir oorslaap om te verken.

Eerste vloer, heelwat trappe, herinner aan goedkoopverblyf. Geen rugsteunkrag vir wanneer daar nie krag is nie. Goeie kontak met agent.

Horst L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Horst L

Not great.

Disappointing direction advice. Took me 30 driving around. A guy from the neighbourhood eventually offered his support. At first, I was just 300 m away from it. No street lights are operational to spot signposts. The Rotsvas lady indicated a nearby Montessori school, but that wasn't clearly visible too. Rooms very cold. The available heater was not switched on before my late arrival. I informed Hester well before my arrival.

Nadine R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

Unieke, pragtige plek.

Rotvas, is beslis 'n plek om te bespreek, pragtige verblyf! Baie dankie vir die netheid en veilige plek. Eienaars vir ons tot 'n brief gestuur vooraf om te verduidelik wat om te doen wanneer ons arriveer en self aanwysings hoe om bydie verblyf uit te kom. Baie dankie.

Ansie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

Baie rustig. Dis 'n netjiese plek wat jou waarde vir jou geld gee.

Rotsvas is 'n pragtige, netjiese plek. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel vir almal.

Andries K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

It was very nice.

See stars.

Ansie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

Baie rustige en cosy plek.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Sonja V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Goed toegeruste oornagplek teen 'n baie billike prys.

Alles was voldoende vir my behoefte. Dankie.

Emsie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M

Die kaggel is die beste.

Lieflike plek, die bouery oorkant die gastehuis en deurloop steel die plekkie se rustigheid.

Theodore O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore O

Rustig en lekker.

Heerlik gebly by Rotsvas, ek kan definitief aanbeveel.

Darryl M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl M

Comfortable, clean and neat. Excellent value for money.

We really only needed a place to sleep. We were in Dullstroom for a wedding. It fitted our purpose perfectly.

Marlize D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize D

Ouwêreldse sjarme.

Die eenheid is gemaklik en ruim. Ongelukkig is die musiek deurnag steurend van nabygeleë woongebied. Stort kort dringend ordentlike skoonmaak, baie muf en vuil. Kaggel was lekker.

Jannie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie S

Lekker en warm geslaap.

Plek kort baie aandag. Vuil en gevlekte matte, mure kort verf. Geen privaatheid in die aand met ligte aan met deursigtige gordyne. Gewasde skottelgoed van vorige besoekers nog in wasrakkie. Geskeurde gordyne in die badkamer. Paaie nader aan die gastehuis is bitter slegte kondisie. Kan skaars met 'n behoorlike sedan daar ry. Nie 'n goeie ervaring nie.

Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit V

Dullstroom bly n goeie dorp, maar die is nie die plek om te bly nie. Packpackers is goedkoper, skoner en geriefliker selfs vir n gesin.

Die hooffoto is nie van die plek waarin die verblyf is nie en selfsorg is tegnies moontlik, maar nie gerieflik nie. Die foto's van binne lyk selfs meer vleiend as wat die realiteit is. Ons het die plek gekies vanweë die resensies, maar sukkel om te verstaan hoe die resensies so goed was. Die boonste kamer het houtvloere wat dit moeilik maak vir die mense wie onder bly. Die grootste teleurstelling is egter hoe vuil alles voorkom. Die matte is baie oud, met heelwat vlekke, die stoele se leer is geskeur en die res lyk baie vuil. Daar is 'n braai met plastiekstoele wat jy per versoek kan laat uithaal om in jou parkering te sit voor jy hoor dat dit die vorige keer die stoele gesteel is. Ons het eerder die tweede aand opgegee en iewers anders gaan bly. Ek kon nie my gesin daar sien bly vir nog 'n aand nie. Die plek benodig ernstig nuwe meubels, matte, en linne. Vir toekomstige reisigers, weet dat om die plek met iemand onbekend te deel kan baie ongemaklik wees met die opset en dat die onderste kamer se ingang is deur die badkamer wat langs die "kombuis" is wat weer onder die trap ingedruk is.

Simone O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Simone O

Onveilig, outyds, duurder as ander plekke.

Eienaar het herhaaldelik laat weet ons kan haar kontak, maar nadat ons haar probeer kontak het, het sy nie teruggekom na ons nie. Verlate huis het bouwerke oorkant die pad, treinspoor en baie vee aanjaers in die onmiddellike omgewing wat nie voorheen genoem was nie. Die bespreking was vir 2 bejaarde dames. As ons dit geweet het sou ons nie die bespreking gedoen het nie.

Herman L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Lekker verblyf in 'n mooi klein dorpie.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was baie tevrede met verblyf.

Adele N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N

Baie netjiese plek, toegerus met al die basiese benodighede.

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Michelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Rustig, lekker cosy en warm.

Ons net een nag oorgeslaap, eers die aand aangekom, sleutel was onder mat, en eienaar het SMS gestuur, skoon en netjies, gaan definitief weer daar oornag.

Hendriët P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriët P

Baie interessante plek.

Was daar vir 'n kursus, het baie geleer.

Rene C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene C

Goeie waarde vir geld, as mens net slaapplek soek.

As mens net slaapplek soek, goeie waarde vir geld. Slaapkamer baie mooi.

Brett V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett V

Hidden gem.

A beautiful, hidden gem oozing tranquility.

Caroline B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B

Excellent.

Beautiful little place.

Madelein V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V

Ideale ligging geleë.

Behalwe vir die trein, was dit die ideale ruime plekkie.

Marina K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Vir die prys het ons lieflike argitektuur en omgewing gekry.

Die erf is boomryk en geil en saam met die boustyl het dit amper herinner aan die Franse platteland. Baie rustige ligging buite die dorp, 'n meer prominente sekuriteitshek sou tot gemoedrus bygedra het. Binne is daar alles wat nodig is - stortdeur kort bietjie werk en sitstoele kan doen met 'n facelift. Andersins was dit uitstekende waarde vir geld, baie dankie

Iw D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iw D

Fantastic place. Loved the stay.

Beautifully located and quiet. I am sorry I only stayed one evening.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek. Mal oor die verblyf.

Pragtige ligging en stil. Ek is spyt ek het net een aand oorgebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anca S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anca S

Baie lekker gebly.

Dit is die tweede keer wat ons by Rotsvas tuis gaan en dit was weer eens baie lekker. Dit is gerieflik geleë en beskik oor alles wat mens kan nodig kry. Ons het laat daar aangekom en was verras om in 'n heerlike warm kamer in te stap. Die verwarmers is vir ons aangesit.

Antonie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Wil weer teruggaan en langer bly.

Ek en my seun het by Rotsvas oorgebly vir die Highland Gate Trail Run en was meer as aangenaam verras met die rustigheid, karakter, informele ontvangs. Hierdie is vir seker verblyf wat ek weer sal wil opsoek en dan vir 'n hele naweek bly.

Anca S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anca S

Rotsvas was alles wat ons ingedagte gehad het vir die naweek.

Die plek was baie netjies en skoon en het oor alles beskik wat ons nodig het. Van die mooi gebou asook die lekker akkerbome was dit presies wat ons wou hê vir 'n rustige naweek. Dit was ook lekker om die enige mense op die perseel te wees wat baie rustig en ontspannend was. Ons gaan vir seker weer by Rotsvas bespreek as ons Dullstroom besoek.

Louis V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie lekker en ruim verblyf.

Heerlik gebly in stil omgewing. Veral die kaggel en hout wat verskaf word is 'n bonus. Leefrarea is ruim met sitkamer- en eetkamerstel.

Ruanet V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruanet V

Aangenaam.

Baie klein plekkie. Geen braai fasiliteite nie. Bietjie oudtyds. Maar ongelooflike goeie diens.

Rotsvas se terugvoer

Netheid, goeie diens, skoon lakens en handdoeke is ononderhandelbaar.
Die eenhede word nie aan verskillende persone dieselfde tyd verhuur nie.
Braai geriewe is beskikbaar, maar omdat dit baie reen word gaste versoek om die braaier uit die motorhuis te haal en weer terug te besorg. Daar is meer as genoeg breekgoed en kombuisware beskikbaar.
Die meubels dateer beslis en is met sorg gekies om by die styl van die huis te pas.

Rotsvas
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nandie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nandie V

Teleurstellend.

Die verblyf is baie bekostigbaar, maar jy kry presies waarvoor jy betaal het. Ons het in die kleinste eenheid gebly en die kombuis is baie basies toegerus sonder 'n stoofplaat soos aanvanklik geadverteer. Die eenheid kort 'n opgradering en aandag en is dated.

Salva T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Salva T

Hou verby!

Ou gehawende linne, nie baie skoon nie en slegs die bittere minimum word verskaf. Nie genoeg hout nie wat 'n probleem is in die winter. Nee wat!

Casper Minnaar M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper Minnaar M

Saligheid!

Dit was regtig 'n baie aangename verrassing om by so 'n pragtige plekkie te kon slaap! Alles wat jy nodig het was daar! Maar bowenal kon 'n mens 'n gees van vrede, liefde en geluk ervaar terwyl jy daar slaap. Sal beslis weer benut!

Pieter B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Wat 'n besondere ervaring om in so 'n plekkie tuis te gaan.

Pragtige plek. Onderste gedeelte nie te aangenaam nie, boonste verdieping wonderlik. Die stukkie pad na Rotsvas is op die oomblik baie sleg, sal seker aandag kry. Dit was ons eerste besoek aan Dullstroom, maar ons sal weer kom en weer graag by Rotsvas tuisgaan.

Emsie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M

Lekker gebly.

Plek is skoon en netjies. Het die kaggel geniet.

Tanya K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K

Gemaklik en rustig.

Rotsvas was baie netjies en ek het dadelik tuis gevoel. Met my aankoms in die donker en op 'n koue aand was die verwarmer in die slaapkamer alreeds aangeskakel - ek was baie dankbaar daarvoor. Ek het nie veel van die res van die geriewe gebruik gemaak nie, maar sal definitief weer daar oornag as ek in die omgewing is.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alize T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alize T

Dit was lekker, maar die huisie was bietjie vuil.

Die badkamer was vuil en die huisie bietjie stowwerig, maar verder as dit was die verblyf heel gemaklik.

Rotsvas se terugvoer

Ek is baie jammer oor die terugvoer van die gaste wat die langnaweek van 27 tot 29 April by Rotsvas gekuier het.
Die matras in die woonstel 2 is splinternuut en is hierdie jaar op die dubbelbed gesit.
Die motorhuis is nie ingesluit nie. Dit het ook persoonlike toerusting in en is net vir eie gebruik.
Die buffet in die sit-, eetkamer het 'n volledige eetservies in asook plekmatjies in die laai.
'n Volledige kombuis stel vir gebruik, hang bo die stoof.
Die kombuis is toegerus met 'n 2-plaat stoof en oondjie en ook 'n mikrogolf vir gebruik.
Ek is jammer dat die gordyne nie in julle smaak geval het nie.
Netheid van die woonstel en tuin geniet altyd prioriteit.
Ons is regtig jammer oor die negatiewe ervaring, gaste in die verlede was baie positief oor die verblyf by Rotsvas.

Rotsvas
Marius S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marius S

Stil, baie basies, ouderwets tog gerieflik!

Bespreking en aanwysings was foutloos. Die foto's op die webtuiste is net van buite. Geen fotos om te wys hoe dit binne lyk nie. Ons was redelik teleurgesteld toe ons binnegaan. Daar kort heelwat aandag aan die gebou binne. Die pleisterbord kom los, gevlekte mure, gordyne het vlekke en matte gehawend. Die plek is oor die algmeen gemeubileer met ou meubels en toebehore. Min kragproppe en geen tweepuntproppe of multi-kragproppe nie. Die plekkie kort heelwat opknapwerk en nuwe meublement en linne. Steeds het ons darem warm en gemaklik geslaap en gestort. Gelukkig het ek my eie koffie, tee en suiker saamgeneem.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Niel M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Niel M

Vuil - glad nie soos op foto's.

Vriendelike diens. Verblyf is glad nie soos op foto's adverteer word nie. Foto's is van die eienaar se eie huis en nie van die verblyf nie en dis nie op standaard nie.

Jurie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

My soort plek! Absolute rus en vrede in die pragtige Mpumalanga.

Vir die behoefte van 'n paar (enkelreisiger in hierdie geval) is dit idillies. Weg uit die geraas, pragtige natuurskoon en besonderse geboutjie. Alles wat jy nodig het om stil te word terwyl die veelsydigheid van Dullstroom naby is. Wunderbar!

Lorraine D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Plaasatmosfeer in die mooiste dorpie in Mpumalanga.

Vanaf my eerste telefoniese gesprekvoering met Hester het ek geweet dat die plekkie besonders gaan wees. Die cottage is netjies skoon, heerlike kaggel wat hele leefarea verwarm, verwarmer in die kamers, plaasatmosfeer met beeste wat oorkant wei, mis wat die huisie omvou. Wat meer kan ek sê? Sal beslis weer daar oorbly!

Erika D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Knus, sag op die oog met die pragtigste uitsigte uit al die vensters!

Heerlike, mooi, knus blyplekkie met die mooiste boomryke uitsigte uit elke venster. Rustige omgewing met geen karlawaai wat altyd 'n bonus is vir ons stadsmense!

Jattie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jattie B

Die verblyf was onverbeterlik!

Sal definitief weer van Rotsvas gebruik maak, uitstekende verblyf.

Andrew P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew P

The accommodation is alright for one or two nights' stay.

The furnishings, kitchen etc. needs an upgrade as it's very old.

Elzane W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane W

Gemaklik en pragtige ligging en naby Hoofstaat.

Heerlik gekuier, pragtige Tuin. Naby restaurante en winkeltjies. Sal dit verseker aanbeveel.

James M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Peaceful, clean, cosy, home away from home. We will certainly go back.

Staff are also welcoming and helpful.

Ursula F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula F

True "Dullies" feeling.

Communication with hosts were great, comfortable bed and clean bathroom - counts for a lot!

Niekie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie V

Goeie waarde vir geld.

Netjiese, mooi gastehuis met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer 'n draai maak!

Leanri C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanri C

Gasvryheid in die natuur.

Oom Nick en tannie Hester se gasvryheid het die koue weer verdryf. Die eenhede is toegerus met die basiese benodigdhede en die kaggel skep 'n heerlike vakansieatmosfeer. Die grondpad na Rotsvas kan doen met onderhoud, maar die plaas-omgewing maak op daarvoor. Genoeg plek vir kinders om te speel.

Flip R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Flip R

Waarde vir geld-oornagverblyf.

Basiese benodigdhede is beskikbaar. Stil maar dalk bietjie vêr van die hoofstraat. Stukkie grondpad om te ry (sowat 500 m), maar nie te erg nie. Waarde vir geld.

Jan L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

'n Wonderlike plekkie wat bekostigbaar is en pragtig netjies.

Rotsvas is 'n pragtige plekkie an netjies. Ons het net een aand oorgebly, maar dit was wonderlik. Baie dankie aan Rotsvas.

Sandra W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra W

Ons het die rustigheid baie geniet!

Dankie vir die rustige verblyf!

Zelda F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Snoesig.

Rotsvas is 'n heerlike stil afpakplekkie uit die lawaai van die dorpie se besige hoofstraat. Die plekkie is baie goed versorg en net wat ons nodig gehad het. Die kaggel, verwarmer en elektriese kombers het gesorg dat die ysbere buite bly en ons snoesig warm was.

Elritia L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elritia L

Netjiese verblyf en billike tariewe.

Beddens kort bietjie aandag. Maar verder 'n aangename en gesellige atmosfeer.

Hein B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hein B

Redelik.

Redelike goeie verblyf in 'n ouer, goed deurleefde eenheid. Die verblyfeenheid aangedui op webwerf (foto) is egter nie die eenheid waarin ons moes bly nie, maar 'n ander eenheid op dieselfde erf - dis effe misleidend?

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonya S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya S

Snoesig gekuier by die kaggel in die boonste vertrek.

Bietjie meer kastrolle sal welkom wees, asook glase. Lekker verwarmers in kamers en beveel aan om een in die onderste kamer ook te sit vir die derde volwassene. Lekker ruim vertrekke, veral die boonste deel.

Johan G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Rustig en ontspannend.

Meer as voldoende vir 'n vinnige wegbreek.

Carine P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine P

Lekker in son gesit op boonste verdieping. Kaggel was 'n wenner!

Daar kort nog 'n pot en 'n opskeplepel. Onderste stoof kan vervang word. Ons het dit terdeë geniet, lekker rondgeloop in die grondpaadjies om die huis. Meer as genoeg plekkies in die dorp vir groot en klein.

Anné V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anné V

Heerlik en rustig in hierdie pragtige dorpie!

Lekker plekkie! Kan ook heerlik buite sit.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carina L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carina L

Privaat verblyf, weg van dorp.

Goeie wegkomplekkie van die stadsgewoel. Was baie aangenaam. Lyk net vir my of daar 'n deurpad na die informele nedersetting is. Persone loop en praat kliphard.

Johnny L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L

Pragtige plekkie, baie bekostigbaar.

Ons sal enige tyd weer by Rotsvas oornag.

Jurie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Ongelooflik pragtig en gesellig. Romanties!

Dit het vir my gevoel soos ons eie stukkie Franse platteland. Die huis is wonderlik toegerus. Om nie eers te praat van hoe skoon dit was nie. Alles het vars geruik. Sal definitief weer en weer daar gaan bly.

Andre H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Dit is skoon en netjies.

Bekostigbare verblyf! Ek sal dit aanbeveel.

Martha Elizabeth K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha Elizabeth K

Slegs vir gesinne.

Die boonste vloer is uitstekend. Vir die prys kan mens nie meer verwag nie. Alles baie skoon en netjies. Die onderste vloer is nie op dieselfde standaard as bo nie, daarom behoort die prys daar laer te wees of dit kan opgradeer word. Alhoewel daar 'n kombuisie is, is dit nie gerieflik soos bo nie. Die bouplan is onprakties onder. Die dubbelbed onder is ongerieflik. Dit behoort opgradeer te word. Albei kamertjies onder behoort verwarmers te hê asook spieëls. Rotsvas is meer gerieflik vir gesinne. Dit sal nie geskik wees vir indiwidue nie. Die water was uitstekend warm en die druk baie goed. Ons het die 2 slapies nogtans baie geniet. Die diens wat LekkeSlaap egter bied is UITSTEKEND. Ek sal definitief weer van LekkeSlaap gebruik maak!

Bertus J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus J

Baie aangename verblyf.

Landelik en rustig. Vatbaar vir herhaling!

Denise C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denise C

Baie goeie diens, mooi omgewing, veilige parkering.

Met ons aankoms was ons nie seker hoe die verdeling van die kamers werk nie. Ons het die sleutel gekry waar dit vir ons gelos is. Volgens my het ons 'n kamer met 'n dubbelbed bespreek en ons tiener dogter sou op 'n bank slaap in die sitkamer. Die bank in die sitkamer was egter net 'n 2 sitplek en kan glad nie 'n kind akkomodeer nie. Ek het kliëntediens by LekkeSlaap gebel en hulle het alles baie mooi uitsorteer. Ek het net verkeerd verstaan, daar is 2 eenhede bymekaar met elkeen 'n kamer met 'n dubbelbed.

Willem V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Waarde vir geld.

Sien asb. die sterre.

Charles R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R

Baie aangename plekkie.

Ek sal enige tyd Rotsvas aanbeveel.

Rotsvas se terugvoer

Rotsvas is 'n selfsorg eenheid. Daar is voorsiening vir netjiese en voldoende linne en handdoeke, vloeiseep en toiletpapier. Elke eenheid het 'n olieverwarmer en daar is 'n doeltreffende kaggel in woonstel een. Genoeg hout en vuurhoutjies word voorsien vir die kaggel vir 'n "kickstart". In die kombuis is skottelgoed seep en beide woonstelle is toegerus met genoeg breek- en eetgerei.
Woonstel een het 'n dubbelbed en woonstel twee het 'n dubbel- sowel as 'n enkelbed. Die verhuring van beide woonstelle word nie terselfdertyd aan verskillende gaste verhuur nie. Gaste is welkom om my ter enige tyd te skakel as daar probleme is. My telefoonnommers word met 'b verwelkoming, sowel as 'n inligtingsbrief voorsien.

Rotsvas
Rika B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika B

Netjies geleë in pragtige tuine.

Daar was geen koffie, melk of tee nie, en geen skottelgoed seep nie. Die plekkie was pragtig netjies maar was nie huislik en gesellig nie. Ons het met motorfietse gereis en net vir een aand oorgebly op pad Laeveld toe. Dit was dus nie moontlik om voor te berei vir geen vuurhoutjies ens vir nie - rokers nie. Die aand was yskoud en mistig aan die einde van November. Ons het bevrore gesukkel om die vuur aan die gang te kry en kon nie eens koffie maak nie.

Rotsvas se terugvoer

Beste Rika,

Baie dankie vir die terugvoer. Graag wil ek noem dat dit 'n selfsorg eenheid is, wat beteken dat daar sommige produkte is wat gaste self moet verskaf. Skottelgoedseep en vuurhoutjies is wel beskikbaar in die eenheid; die skottelgoedseep is op die venster bo die kombuiswasbak en die vuurhoutjies bo-op die kaggel. Daar is ook ekstra vuurhoutjies in die kombuis.

Groete,
Hester

Rotsvas
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Beelaerts van Bokland- en Schoemanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ZjdjNDU0LTk3OTAtNGFlMy1iNDhhLTMzMTg2N2E1OTE4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 4 Corner of Beelaerts van Blokland Street and Schoeman Streets Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -25.411867939131 30.101392317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang