Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rotsvas

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Jaco A
1 nag
4.4
Apr 2024

Bekostigbaar, gerieflik, als wat jy nodig het. Ja, was perfek vir ons doelwitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Rustige wegbreek in Dullstroom. Goeie selfsorgwoonstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neels S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Was baie lekker. Die verblyf was baie lekker, die plek kon bietjie skoner gewees het. Die eienaar kan bietjie meer moeite doen; daar was bv. geen koffie of suiker nie. Daai pakkies koffie kos nie so baie nie. Verder was dit baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag Saam met vriende
3.8
Apr 2023

Goed vir oorslaap om te verken. Eerste vloer, heelwat trappe, herinner aan goedkoopverblyf. Geen rugsteunkrag vir wanneer daar nie krag is nie. Goeie kontak met agent.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Horst L
1 nag
2.4
Aug 2023

Not great. Disappointing direction advice. Took me 30 driving around. A guy from the neighbourhood eventually offered his support. At first, I was just 300 m away from it. No street lights are operational to spot signposts. The Rotsvas lady indicated a nearby Montessori school, but that wasn't clearly visible too. Rooms very cold. The available heater was not switched on before my late arrival. I informed Hester well before my arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Nadine R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Unieke, pragtige plek. Rotvas, is beslis 'n plek om te bespreek, pragtige verblyf! Baie dankie vir die netheid en veilige plek. Eienaars vir ons tot 'n brief gestuur vooraf om te verduidelik wat om te doen wanneer ons arriveer en self aanwysings hoe om bydie verblyf uit te kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie rustig. Dis 'n netjiese plek wat jou waarde vir jou geld gee. Rotsvas is 'n pragtige, netjiese plek. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag
5.0
Jan 2022

It was very nice. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Baie rustige en cosy plek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag
4.4
Jun 2022

Goed toegeruste oornagplek teen 'n baie billike prys. Alles was voldoende vir my behoefte. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Beelaerts van Bokland- en Schoemanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ZjdjNDU0LTk3OTAtNGFlMy1iNDhhLTMzMTg2N2E1OTE4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 4 Corner of Beelaerts van Blokland Street and Schoeman Streets Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -25.411867939131 30.101392317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang