Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Karoo Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackson-straat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Royal Karoo Cottages bied gerieflike verblyf met aparte ingange op die eienaar se perseel, in die hartjie van Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir gaste wat oornagverblyf soek.

Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar, waarvan Eenheid 1 slaapplek vir 4 gaste het en Eenheid 2 het slaapplek vir 3 gaste. Beide eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en Eenheid 2 het 'n dubbel- en enkelbed. Albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Eenheid het ook 'n mikrogolf en Eenheid 2 het 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie. Beide eenhede het 'n TV en gratis WiFi.

Buite elke eenheid is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n lowerryke groen tuin en gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Wouter M
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Dit was baie spesiaal, baie meer gekry as wat ons bespreek het.
Jul 2024
George E
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir oorslaap oppad Kaapstad toe. Ja, baie netjiese en skoon plek, sterk WiFi en slim TV met Netflix. Vriendelike mense, sal vir seker weer daar...
Sien meer
Jun 2024
George E
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir oorslaap oppad Kaap toe, WiFi, smart TV. All inclusive. Skoon en netjies, baie lekker vir oorslaap.
Jun 2024
Johan L
Gesin met tieners
5.0
Baie dankie. Baie dankie vir al jou moeite, waardeer dit.
Mrt 2024
Rob J
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and quiet. The (room) was very comfortable and set in a quiet suburb of Beaufort West.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jackson-straat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Royal Karoo Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackson-straat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3fae08d0b105351e14f109f2a054f10bc84d3b5fbd16340accbbeaed83efb7434565800d29c5b42f560e494973c6de18b45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 3 Jackson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3521077 22.5923486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang