Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubiaceae Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chrizanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Rubiaceae Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Laylaa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laylaa M

Home away from home.

Our stay was amazing. We loved everything about the cottage, from the way it was decorated to the horse interactions. All the necessary amenities are available and more. Definitely visiting Rubiaceae Cottage again .

Chante V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante V

Wow!

Klein stukkie hemel op aarde. Ek en my vrou het ons 1 jaar huweliksherdenking daar gevier die naweek. Dit was absoluut fantasties. Die perde, uitsig en die plekkie is so luuks en modern ingerig. Ek kan nie wag vir ons volgende keer nie.

Jacques V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Beeldskoon en goeie afronding.

Die eenheid bied alles wat mens kort vir 'n lang of kort vakansie. Daar was 2 stelle handdoeke wat meer genoeg was, veral as mens die weer in ag neem. Die plaas skep net die regte atmosfeer, dit voel asof jy heeltemal buite die dorp is.

Annie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie C

It was just absolutely amazing stay.

The little home was beautiful and clean. It got everything we needed during our stay. The place is closed to a Checkers which was very convenient. There was horses on the plot and it was wonderful to wake up to see the horses. Beautiful experience.

Johlene U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene U

Lekkerder as 'n hotelkamer met alles waaraan jy kan dink.

Dit is 'n pragtige, moderne veilige plek met al die geriewe en ekstras waaraan jy kan dink. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand en sal ook weer nêrens anders bly as ons in Port Elizabeth-area moet wees nie.

Sharon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon V

Alles was net reg.

Alles was mooi en netjies. Daar was 'n mandjie met chips, sjokolade, koekies en water op die bed.

Jaco M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Rustig, presies soos beskryf.

Seker een van die beste plekke waarin ek nog gebly het. Goed ingerig met als wat mens nodig het en meer. Die feit dat die stoof gas is en daar solar is het ek nie geweet van kragonderbrekings nie. Verseker aan te beveel vir iemand wat hou van wakker word met 'n haan wat kraai.

Shanaaz S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz S

Tranquil, modern, clean and private.

We loved it! The place is beautiful. The host is kind, and thoughtful and truly made us feel welcome. The horses are just the absolute best, especially for someone who loves animals. A great place to relax and find peace.

Chanté V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté V

Ongelooflik. Die eenheid is beeldskoon en die ontvangs was soos geen ander.

Die eenheid is luuks, skoon en baie netjies. Ons sal vir seker weer hier bly. Hulle dink letterlik aan alles.

Louise L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Stylvol en ontspannend.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die woonstel is volledig toegrus met alles wat jy kan nodig hê en meer. Die omgewing is rustig en pragtig. Die woonstel en dekor is stylvol en prakties. Groot bederf!

Ronald D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald D

Lovely, very nice place.

Host was very accommodating, she did me a big favour allowing me to take some wedding pictures on the premises of the cottage. I really appreciate it and the horses played their part, stunning place. They come so close to the cottage amazing.

Amelia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Wonderlike en luukse verblyf!

Die huisie is pragtig, netjies, skoon en voldoen aan soveel meer as wat mens nodig het! Daar is soveel aandag aan detail gegee asook 'n baie oulike verwelkomingsgeskenk. Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis terug wees. Ons was regtig aangenaam verras.

Heinrich C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C

Vinnige naweekbesoek aan PE

Baie, baie cool huisie! Alles werk. Netjies. Skoon. Privaat.

Celeste V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Wonderlik!

Pragtige plek! En lieflike diens. Die perde wat kom inloer is ’n groot bonus! Wortels word selfs voorsien.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b462b9dfcff765b9ca54d6e36977758406e8792b728c0d9357299874392d44170a4d258898780f04c38799d8087d16b85a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 108 Jacaranda Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97902622891 25.49051627274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang