Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubiaceae Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Laylaa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Home away from home. Our stay was amazing. We loved everything about the cottage, from the way it was decorated to the horse interactions. All the necessary amenities are available and more. Definitely visiting Rubiaceae Cottage again .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wow! Klein stukkie hemel op aarde. Ek en my vrou het ons 1 jaar huweliksherdenking daar gevier die naweek. Dit was absoluut fantasties. Die perde, uitsig en die plekkie is so luuks en modern ingerig. Ek kan nie wag vir ons volgende keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beeldskoon en goeie afronding. Die eenheid bied alles wat mens kort vir 'n lang of kort vakansie. Daar was 2 stelle handdoeke wat meer genoeg was, veral as mens die weer in ag neem. Die plaas skep net die regte atmosfeer, dit voel asof jy heeltemal buite die dorp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

It was just absolutely amazing stay. The little home was beautiful and clean. It got everything we needed during our stay. The place is closed to a Checkers which was very convenient. There was horses on the plot and it was wonderful to wake up to see the horses. Beautiful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlene U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekkerder as 'n hotelkamer met alles waaraan jy kan dink. Dit is 'n pragtige, moderne veilige plek met al die geriewe en ekstras waaraan jy kan dink. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand en sal ook weer nêrens anders bly as ons in Port Elizabeth-area moet wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Alles was net reg. Alles was mooi en netjies. Daar was 'n mandjie met chips, sjokolade, koekies en water op die bed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Rustig, presies soos beskryf. Seker een van die beste plekke waarin ek nog gebly het. Goed ingerig met als wat mens nodig het en meer. Die feit dat die stoof gas is en daar solar is het ek nie geweet van kragonderbrekings nie. Verseker aan te beveel vir iemand wat hou van wakker word met 'n haan wat kraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanaaz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Tranquil, modern, clean and private. We loved it! The place is beautiful. The host is kind, and thoughtful and truly made us feel welcome. The horses are just the absolute best, especially for someone who loves animals. A great place to relax and find peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ongelooflik. Die eenheid is beeldskoon en die ontvangs was soos geen ander. Die eenheid is luuks, skoon en baie netjies. Ons sal vir seker weer hier bly. Hulle dink letterlik aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Stylvol en ontspannend. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die woonstel is volledig toegrus met alles wat jy kan nodig hê en meer. Die omgewing is rustig en pragtig. Die woonstel en dekor is stylvol en prakties. Groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chrizanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b462b9dfcff765b9ca54d6e36977758406e8792b728c0d9357299874392d44170a4d258898780f04c38799d8087d16b85a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 108 Jacaranda Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97902622891 25.49051627274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang