Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubiaceae Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rubiaceae Cottage is 'n bekoorlike, privaat selfsorgkothuis op die eienaar se klein kleinhoewe in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis het 'n rustige plaas-atmosfeer en is naby die middestad en 'n rits besienswaardighede geleë.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders en beskik oor 'n privaat ingang, 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die leefarea langsaan het 'n TV en 'n slaapbank vir 2 kinders. Dit lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Laylaa M
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Our stay was amazing. We loved everything about the cottage, from the way it was decorated to the horse interactio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Chante V
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! Klein stukkie hemel op aarde. Ek en my vrou het ons 1 jaar huweliksherdenking daar gevier die naweek. Dit was absoluut fantasties. Die perde, uit...
Sien meer
Nov 2023
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskoon en goeie afronding. Die eenheid bied alles wat mens kort vir 'n lang of kort vakansie. Daar was 2 stelle handdoeke wat meer genoeg was, ver...
Sien meer
Apr 2023
Annie C
Gesin met klein kinders
5.0
It was just absolutely amazing stay. The little home was beautiful and clean. It got everything we needed during our stay. The place i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Johlene U
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerder as 'n hotelkamer met alles waaraan jy kan dink. Dit is 'n pragtige, moderne veilige plek met al die geriewe en ekstras waaraan jy kan dink. ...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chrizanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rubiaceae Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b462b9dfcff765b9ca54d6e36977758406e8792b728c0d9357299874392d44170a4d258898780f04c38799d8087d16b85a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 108 Jacaranda Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97902622891 25.49051627274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang