Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rudy's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andrea C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie aangenaam. Uit hul pad gegaan om ons en ons gaste welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, sal hulle weer besoek. Jy voel of jy by die huis weg van die huis is. Jou belange word op die hart gedra en geen moeite ontsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige mooi omgewing. So lekker gebly. Rudy is die aangenaamste mens, die plek is ongelooflik goed ingerig, iets van alles en baie smaakvol en netjies. Lekkerste ontbyt gekry. Ons sal definitief weer daar gaan oornag. Ons kan hierdie gastehuis regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic guest house makes you feel like family. From the start, the service was excellent and extremely friendly. The room was clean and well equipped with all the necessities. I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Thank you so much for the excellent review, I really appreciate it. We hope to see you again soon.

Russell N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Exceptional hosts; great value! We spent a week at Rudy’s, and were honestly a bit sad to leave. Rudy and Jannie are terrific hosts, and really made us feel at home. The beds and pillows are among the most comfortable I’ve ever slept on, and breakfasts in the morning were great! If you have some down-time that you’re not sure what to do with, there is a large entertainment area where you can relax - including a pool and a pool table. And if that isn’t enough, the cinema is available for all those movie buffs. It’s close enough to shops, and we felt really safe and comfortable for the duration of our stay. When we are next in the area, we won’t even think of looking anywhere else!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Thank you Russell, it was awesome meeting and getting to know you. Hope your trip further was a success, and we can't wait to host you again soon!

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was heerlik en baie rustig. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir die goeie terugvoer, dit is altyd 'n plesier, hoop om julle spoedig weer te sien. Groete

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Jy bly soos VIP. Uitstekende ontvangs. Geleë in stil area. Daar is so baie om te noem wat perfek was. Kos, skoon en baie netjiese kamers. Die cinema area is cool. Alles is skoon en op hulle plek. Rustige sitkamer om te kan lees. Pooltafel en speletjies om te ontspan. TV-kanale is beter as baie plekke waar ek al geslaap het. Onthaalarea met borrelbad en swembad met braai geriewe. Spraakloos. The place to stay. Dankie aan Rudy vir ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir die uitstekende terugvoer, dit was vir ons 'n plesier om julle te ontmoet. Waardeur opreg, hoop om gou weer te sien.

Juanita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome gasheer, pragtige en netjiese verblyf, sal vir seker aanbeveel. Rudy was 'n awesome gasheer, voorwaar tuis gevoel. Pragtige eenheid - net soos op foto's. Was mal oor die ekstra ruimte's - ruim stoep, pragtige swembad, movie room en nog vele meer. Jammer ons verblyf was net te kort om als regtig ten volle te kon uit toets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer, ons hoop werklik om julle gou weer te sien!

Rodney A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Magnificent. Thank you for an amazing stay. Your attention to detail and to our comfort was impeccable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
It was a pleasure getting to know and hosting Rodney, and we hope to see them again soon.

Mariska P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie gerieflik en lekker. Definitief, baie lekker kuier area en die kamers is weggeleë van die kuier area wat dit baie stil en ontspanne maak. Ons sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet, hoop ons sien gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R790
R 790 R 514
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 514
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 28, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e9ece40c9a8f5ee2c1324f419cabe08ebaebd849809d698ad062094070cf879e60e71c0dac15b5e633750eac782006656d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R514 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 28 Pretorius Street Meyerton 1961 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.569984192563 28.021362053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011