Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rudy's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rodney A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Magnificent. Thank you for an amazing stay. Your attention to detail and to our comfort was impeccable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie gerieflik en lekker. Definitief, baie lekker kuier area en die kamers is weggeleë van die kuier area wat dit baie stil en ontspanne maak. Ons sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet, hoop ons sien gou weer!

Vincent P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Tuis. Ons het baie lekker gebly. Gaan definitief weer by Rudy boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie, dit was ongelooflik lekker om jul te ontmoet en ons hoop om jul weer gou hier te sien!

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great value bed and breakfast. Everything was of top standard, nothing too much trouble. The decor throughout was lovely, clean and well maintained. We had the king size bedroom with our own bathroom. We had our own coffee corner in our room with tea, coffee, hot chocolate and a small mini fridge. Breakfast was exceptional value for money. So much entertainment for the kids. Beautiful swimming pool, garden and a mini bar. Even had a movie room; kids will love this. We really had a relaxed spa feeling. Exceptional hosts and made our stay most memorable. Would highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Hi Bianca, thank you so much for your positive review. We appreciate it and it was a pleasure to host you! Hope to see you again soon.

Steve S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Topklas. Baie lekker gebly. Rudy was 'n baie goeie gasheer. Die plek was baie netjies, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Hi Steve, thank you so much for your positive review. We appreciate it and it was a pleasure to host you! Hope to see you again soon.

Christiaan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekende en vriendelike diens. Uitstekende vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie, dit was ongelooflik lekker om jul te ontmoet en ons hoop om jul weer gou hier te sien!

Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent facilities, considerate owner. Excellent. They are very considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Hi Braam, thank you so much for your positive review. We appreciate it and it was a pleasure to host you! Hope to see you again soon.

Aneske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Luukse toevlugsoord. Die gastehuis spog met 'n reeks ekstra kenmerke wat die ervaring verhef, van 'n lekker braai-area tot 'n binnenshuise fliekteater. Die gashere was ongelooflik tegemoetkomend en het 'above and beyond' gegaan om ons gemak en tevredenheid te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie Aneske, dit was ongelooflik lekker om jul te ontmoet en ons hoop om jul weer gou hier te sien!

Michael R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Spent 5 nights there while visiting family in Meyerton. Great location and accessibility. Very comfortable and spacious room. Hosts were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Hi Michael, thank you so much for your positive review. We appreciate it and it was a pleasure to host for you! Hope to see you again soon.

Theresa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangename verblyf. Ons is baie welkom laat voel, alles was baie netjies, skoon en van goeie gehalte. Ons is tot bederf met vars gebakte beskuit. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie Teresa, dit was lekker om jou te ontmoet, en ons sien uit na jou volgende besoek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R790
R 790 R 514
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 514
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 28, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e9ece40c9a8f5ee2c1324f419cabe08ebaebd849809d698ad062094070cf879e60e71c0dac15b5e633750eac782006656d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R514 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 28 Pretorius Street Meyerton 1961 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.569984192563 28.021362053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang