Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rudy's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Rudy's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Braam S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Excellent facilities, considerate owner.

Excellent. They are very considerate.

Aneske V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V

'n Luukse toevlugsoord.

Die gastehuis spog met 'n reeks ekstra kenmerke wat die ervaring verhef, van 'n lekker braai-area tot 'n binnenshuise fliekteater. Die gashere was ongelooflik tegemoetkomend en het 'above and beyond' gegaan om ons gemak en tevredenheid te vir seker.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie Aneske, dit was ongelooflik lekker om jul te ontmoet en ons hoop om jul weer gou hier te sien!

Rudy's
Michael R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

Spent 5 nights there while visiting family in Meyerton.

Great location and accessibility. Very comfortable and spacious room. Hosts were excellent.

Rudy's se terugvoer

Hi Michael, thank you so much for your positive review. We appreciate it and it was a pleasure to host for you! Hope to see you again soon.

Rudy's
Theresa B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Aangename verblyf.

Ons is baie welkom laat voel, alles was baie netjies, skoon en van goeie gehalte. Ons is tot bederf met vars gebakte beskuit. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie Teresa, dit was lekker om jou te ontmoet, en ons sien uit na jou volgende besoek!

Rudy's
Corli B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli B

Ongelooflik lekker, baie vriendelike diens en skoon en gemaklike verblyf.

Sien sterre.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie Corli, dit was fantasties om julle te ontmoet. Waardeur die goeie terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.

Rudy's
Wilma D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Absolutely stunning place and Rudi is a diamond of a person.

See stars.

Rudy's se terugvoer

Thank you Wilma, you and your family were amazing guests, and it was wonderful to meet you. Hope to see you again soon!

Rudy's
Doné G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné G

Well done to the owners for this fantastic experience. Home away from home!

I visit guesthouses often and I have been more than pleasantly surprised with what Rudi's offered. The hosts are extremely friendly and at this guesthouse we felt so at home. It was so nice staying there that we were sorry that we had to leave so soon!

Rudy's se terugvoer

Thank you very much for your wonderful review, Doné. It was our pleasure to host you and we will gladly have you as a guest again in the hopefully near future!

Rudy's
Marieza B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieza B

Super heerlik.

Dit het gevoel asof ons met vakansie is, glad nie in Meyerton nie. Hulle is super gasvry, en dis een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie Marieza, dit was baie lekker om jou te ontmoet. Hoop jy is veilig tuis en ons sien uit na jou volgende besoek! Groete

Rudy's
Joop L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joop L

Vriendelik ontvang. Kamer netjies en skoon, sal aanbeveel.

Oornag by die gastehuis was aangenaam gewees.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, was lekker om te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer!

Rudy's
Andre V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Interesant, maar nie weer vir ons nie.

Was aangenaam en baie tevrede met die kamer, maar sekere elemente in die huis het ons nie aangestaan nie. Warm waterdruk in die stort het heeltyd gewissel.

Rudy's se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, waardeer dit baie. Dit was lekker om u te ontmoet.

Rudy's
Susan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

It was good thanks.

The stay was good. The only issue was that there was not enough warm water for the shower, but it's not a complaint, more of a suggestion.

Rudy's se terugvoer

Good morning Susan, I'm sorry to hear about the warm water issue. Unfortunately, with all the load-shedding, and people using the air conditioning throughout the night, our 24KW solar system tends to run out of battery power in the early mornings. This doesn't leave enough time for the geysers to heat up for up to 14 people. We now advise guests to use the air conditioning wisely until we can replace all air conditioning units with fans to try and alleviate this problem. I apologise again for the inconvenience. I hope to see you again soon.

Rudy's
Ronel Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z

Alles en nog meer.

Ons is vriendelik ontvang en tuis laat voel. Al die fasiliteite tot ons gebruik is deur Rudi aan ons gewys en was meer as wat ons kon dink. Fliekvertrek, sitkamer, kombuis, rookarea, swembad ens, ens. Rudy's is beslis op ons gunstelinglys en word aanbeveel.

Leana L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L

Waarde vir geld verblyf.

Rudy's ontsien geen moeite om gaste gemaklik en tuis te laat voel nie. Ek het my verblyf baie geniet en sal weer daar bespreek. Dankie aan julle goeie span!

Christiaan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Baie baie goeie diens en verblyf.

Baie lekker gebly en geslaap baie goeie diens.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie Christiaan, waardeer die goeie terugvoer. Was lekker om te ontmoet, en hoop om jul gou weer hier te sien!

Rudy's
Martie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Wat 'n awesome verblyf, die beste gastehuis waar ons nog oorgeslaap het, fabulous.

Ons het spesiaal gevoel nog voor ons daar aangekom het. Rudy is 'n gasheer duisend, die gastehuis is luuks, smaakvol en meer as 1 spesiale verrassing het op ons gewag.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Rudy's
Michael R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

Extremely enjoyable with very comfortable surroundings and excellent hosting.

I was on a business trip to Pretoria and have a daughter in Meyerton.

Rudy's se terugvoer

Thank you Micheal for your awesome review. We appreciate it and hope to see you again soon.

Rudy's
Pieter N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Die gastehuis is netjies en word goed bestuur.

Rudy het professionele diens gelewer. Ons is vriendelik ontvang en aan al die beskikbare fasiliteite bekendgestel. Ek beveel Rudy's aan as 'n netjiese en gemaklike gastehuis.

Rudy's se terugvoer

Thank you for your excellent review, we really appreciate it. Hope to see you again very soon!

Rudy's
Ronel R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Weelderig in Meyerton.

Ons is baie vriendelik deur Rudy en Jannie ontvang. Die kamers is weelderig ingerig. Ons het heerlik daar gebly en sal dit graag aanbeveel.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige terugvoer, waardeer opreg baie. Hoop om jul gou weer te sien

Rudy's
Gugulethu M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu M

Very friendly and accommodative.

Assisted with all needs, was indoors the whole stay because of the rain. Wi-Fi and Netflix made indoors stay very comfortable. The place is clean and neat, wonderful for a relaxing weekend away.

Rudy's se terugvoer

Thank you very much Gugulethu, we appreciate all the good feedback. It was a pleasure meeting you.

Rudy's
Bheki S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bheki S

Great.

I booked Rudy's at last minute through website and they were very efficient. Rudy's went an extra mile and accommodated me even the booking was after their operating time.

Rudy's se terugvoer

Thank you very much Bheki, we appreciate all the good feedback. It was a pleasure meeting you and hope to see you again soon.

Rudy's
Anneline N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N

Dit was 'n uiters aangename ervaring! Sal dit weer gebruik.

Die ontvangs was hartlik en die gasheer het ten alle tye uit sy pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die gastehuis is uiters netjies en dis voorwaar 'n pragtige plek - omring deur 'n ongelooflike tuin. Ek beveel hierdie verblyf ten sterkste aan.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie vir die awesome review, dit was wonderlik om jul te ontmoet. Hoop ons sien jul gou weer

Rudy's
Dela Rey S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dela Rey S

Fantasties. Uitstekende, puik diens!

Die fasiliteite is regtig mooi en goed opgepas. Rudy is baie behulpsaam en tegemoetkomend. Sal hul enige tyd aanbeveel.

Tian C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tian C

Lekker, gerieflik en ingerig.

Rudy van Rudy's het ons vriendelik verwelkom en rondgewys hoe alles lyk en watter sleutels werk waar. Ons vat gewoonlik goed saam op ons reis wat ons weet nie alle plekke het nie (gasstofie, ketel, koffie, suiwer water, ekstra kombers, plugs, lig vir loadshedding) tog het hulle alles daar gehad wat mens aan kan dink en meer (Netflix, WiFi, fliekteater, Xbox, Jacuzzi, snoekertafel, lekker sitplekke). Ons het niks van ons goed eers nodig gehad nie. Ons sal beslis weer daar slaap as ons weer Meyerton toe moet reis.

Hestie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie L

Heerlike kuier gewees.

Hulle was baie gasvry en selfs toegelaat dat ons vriende kry om daar te kom kuier en braai, wat ons regtig baie waardeer het.

Rudy's se terugvoer

Dankie Hestie, julle is altyd welkom. Dit was baie aangenaam om julle te leer ken, sien gou weer.

Rudy's
Jakes V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V

Great stay.

The team at Rudy's were very professional and very helpful. The photos on the website does not do the venue justice. It was much more than expected.

Rudy's se terugvoer

Thank you so much for your excellent review, we really appreciate it. We hope we see you and your wonderful family again very soon.

Rudy's
Chezelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chezelle B

Heerlik.

Rudy's is 'n fantastiese gastehuis, wat mens laat tuis voel.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie Chezelle, dit was lekker om julle te ontmoet, julle is 'n wonderlike familie.
Hoop om julle gou weer te sien!

Rudy's
Ingrid T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid T

Heerlik.

Lekker gelag. Lekker gesels. Baie vriendelike mense. Het gevoel of ons by die huis is - baie tuis laat voel. Fantasties. Ons het lekker gekuier en gesels. Ons is baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Die res van ons familie was ook baie gelukkig met die kuier by die gastehuis. Alles was baie mooi, skoon en gerieflik. Kon nie vir beter gevra het nie. Ons sal beslis wil kontak hou met die nuwe vriende wat ons gemaak het. Was heerlik - baie dankie!

Rudy's se terugvoer

Hoop dit gaan goed, dankie baie vir die wonderlike terugvoer. Hoop ook om julle gou weer te sien.

Rudy's
Ingrid T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid T

Fantasties. Lekker lag. Lekker gesels. Gevoel soos ons huis.

Ons het heerlik gekuier en het baie tuis gevoel. Ons het lekker ontspan en is op die hande gedra. Nuwe vriende gemaak wat ons beslis weer sal besoek. Sal Rudy's aanbeveel vir al ons vriende.

Rudy's se terugvoer

Baie dankie Ingrid, dit was regtig lekker om die hele famile te ontmoet, harts mense, voel sommer deel van julle. Gaan julle mis tot volgende keur, groete vir almal en ons beste wense

Rudy's
Jakes J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J

Rudy en Jannie was uitstekende gashere.

Al ons verwagtinge is oortref. Rudy en Jannie het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ons kan hulle met oortuiging aanbeveel en sal beslis weer daar tuisgaan.

Annetjie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie K

Baie netjies en skoon.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Sarie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S

One word: Brilliant.

I would recommend Rudy's to anyone. Hospitality, friendly, always ready to help.

Marius V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie gerieflik en goed toegerus.

Plekkie goed ingerig en bilik geprys. Goeie diens gekry.

Natalie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

Loved our stay.

Rudy made us feel very welcome and nothing was too much trouble. He has thought of everything and the rooms are absolutely beautiful. The cinema, gym and pool just to name a few. The photos do not do the guesthouse justice. Rudy even went out of his way to drive guests to the venue they were visiting! Thank you and we will be back!

Lee M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee M

Perfect.

I enjoyed my stay, good client service, and company.

Nicolize W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize W

Ontspanne atmosfeer, veilig en die gasvryheid, dit voel asof ek by my eie huis was.

Rudy's Guesthouse, julle het 'n wenresep beet, doe so voort.

Elizabeth K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Netjies en modern.

Netjies, skoon en moderne kamers. Heerlik gebly. Gasvryheid is puik.

Marietha V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha V

Aangename verblyf.

Eienaar het uit sy pad gegaan om seker te maak dat ons tevrede is met aankoms. En het ons dadelik help om instelling van TV na loadshedding na ons terug gekom het van ons funksie af. Baie netjiese en skoon en omgewing rustig met pragtige tuin en kuier area.

Rudy's se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, ons waardeur dit opreg.

Rudy's
Lerato L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato L

Warmly.

Rudy was so warm and enjoyed our stay.

Annali D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali D

Baie rustige omgewing. Baie vriendelike ontvangs. Puik diens.

Sal Rudy's enigetyd aanbeveel.

Jacques C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Baie lekker.

Sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan.

Hennie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Baie gerieflik, alles wat ek nodig gehad het.

Kamer het alles in wat nodig is, etes was heerlik.

Heinrich D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Net 'n veilige en baie mooi plekkie.

Kamer is baie mooi. Met alles wat jy nodig het vir 'n een dag besoek

Christiaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J

Sien sterre.

Sien sterre.

Sbusiso M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sbusiso M

I would recommend it to friends who like in a place with affordable price and clean, easy to access to local restaurants and markets.

Most of all they are friendly and helpful, they're trying their best to make your stay a memorable one. They greet you every time you enter the building. For sure I would go back and stay with no hesitation.

Dumisane M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisane M

Best place to stay in.

The place has a cinema and a gym, very comfortable and the guys are very kind and friendly.

Rudy's se terugvoer

Thank you, you were awesome guests, and we are looking forward to your next visit!

Rudy's
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 28, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e9ece40c9a8f5ee2c1324f419cabe08ebaebd849809d698ad062094070cf879e60e71c0dac15b5e633750eac782006656d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 28 Pretorius Street Meyerton 1961 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.569984192563 28.021362053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang