Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rudy's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent facilities, considerate owner. Excellent. They are very considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Luukse toevlugsoord. Die gastehuis spog met 'n reeks ekstra kenmerke wat die ervaring verhef, van 'n lekker braai-area tot 'n binnenshuise fliekteater. Die gashere was ongelooflik tegemoetkomend en het 'above and beyond' gegaan om ons gemak en tevredenheid te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie Aneske, dit was ongelooflik lekker om jul te ontmoet en ons hoop om jul weer gou hier te sien!

Michael R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Spent 5 nights there while visiting family in Meyerton. Great location and accessibility. Very comfortable and spacious room. Hosts were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Hi Michael, thank you so much for your positive review. We appreciate it and it was a pleasure to host for you! Hope to see you again soon.

Theresa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangename verblyf. Ons is baie welkom laat voel, alles was baie netjies, skoon en van goeie gehalte. Ons is tot bederf met vars gebakte beskuit. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie Teresa, dit was lekker om jou te ontmoet, en ons sien uit na jou volgende besoek!

Corli B
1 nag
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker, baie vriendelike diens en skoon en gemaklike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie Corli, dit was fantasties om julle te ontmoet. Waardeur die goeie terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.

Wilma D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Absolutely stunning place and Rudi is a diamond of a person. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Thank you Wilma, you and your family were amazing guests, and it was wonderful to meet you. Hope to see you again soon!

Doné G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Well done to the owners for this fantastic experience. Home away from home! I visit guesthouses often and I have been more than pleasantly surprised with what Rudi's offered. The hosts are extremely friendly and at this guesthouse we felt so at home. It was so nice staying there that we were sorry that we had to leave so soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Thank you very much for your wonderful review, Doné. It was our pleasure to host you and we will gladly have you as a guest again in the hopefully near future!

Marieza B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Super heerlik. Dit het gevoel asof ons met vakansie is, glad nie in Meyerton nie. Hulle is super gasvry, en dis een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie Marieza, dit was baie lekker om jou te ontmoet. Hoop jy is veilig tuis en ons sien uit na jou volgende besoek! Groete

Joop L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Vriendelik ontvang. Kamer netjies en skoon, sal aanbeveel. Oornag by die gastehuis was aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die goeie terugvoer, was lekker om te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer!

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Interesant, maar nie weer vir ons nie. Was aangenaam en baie tevrede met die kamer, maar sekere elemente in die huis het ons nie aangestaan nie. Warm waterdruk in die stort het heeltyd gewissel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir die terugvoer, waardeer dit baie. Dit was lekker om u te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 28, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e9ece40c9a8f5ee2c1324f419cabe08ebaebd849809d698ad062094070cf879e60e71c0dac15b5e633750eac782006656d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 28 Pretorius Street Meyerton 1961 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.569984192563 28.021362053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang