Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruined for Life

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R518 Plaas 56, Riviere 24, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Ruined for Life is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n slaapsaal-eenheid langsaan. Die hoofhuis het 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Die slaapsaal-eenheid het 6 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitebad en -stort met 'n donkie wat warm water voorsien. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofhuis se kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied sitplek en daar is 'n TV en gratis WiFi.

Die huis lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai, boma en sitplek.

Gaste kan die plaas verken en wild soos koedoes, nyalas, rooibokke, vlakvarke, bosvarke, siwet, serval en muskeljaatkat sien. Gaste kan ook by die dam of woud braai en in seisoen kurper, katvis en swartbaars vang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dihan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R518 Plaas 56, Riviere 24, Mokopane, 0600, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R518 Plaas 56, Riviere 24, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491992273563fc40e2aed4b10d8fb251b394b5a57482ce3bd6ae805b441cb7addb720863fd771cdfe2d4f4db5a25f20a408b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 12 mense R518 Farm 56 24 Riviere 0600 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -24.268084822315 29.077924888908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang