Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Dal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal aanbeveel vir vriende en familie. Baie oulike gasheer. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Baie dankie vir die positiewe resensie. Kom gerus weer!

Debbie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitely recommend. Cosy, comfortable stay in an immaculate unit. Attention to detail and the owner is friendly and helpful, while respecting our privacy. WiFi excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Daar heers 'n plaasatmosfeer. Die stilte laat jou rus, geen gejaagde lewe. Alle benodighede was in die eenheid. Hulle maak voorsiening vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Too short, will be back. A lovely little studio cottage, very clean and well-equipped. We only stayed for a night and as small as it is, could easily stay for a few weeks. There are 360 views of the awesome landscape from every side. The dogs were happy with their garden too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Rustig en gerieflik. Ek was lanklaas in Rosendal en Rus & Dal was perfek vir 'n wegbreeknaweek na die rustige Oos-Vrystaatse platteland. Als was silwerskoon en baie netjies, ek het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Rus & Dal
Baie dankie vir die resensie, Andries Visagie. Kom gerus weer. Dalk net wanneer dit bietjie warmer is! Mike

Gerhard T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Hoekom moet ek dit herhaal. Sien bo hoekom ek kekker gebky het. Ons het lekker gebly, dankie. Positief: Warm kombers en kaggel. Negatief: Niks. Wish list: Melk vir koffie, papier om die kaggel aan te steek, 'n kennisgewing vir die ouens wat nie 'n kaggel ken nie dat die kaggeldeur se handvatsel hond-warm word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Melk is nog 'n probleem! Die goed word te gou suur! Daar is wel Cremora. Ongelukkig was ek nie tuis nie, anders het julle vuuraanstekers vir die kaggel gekry. (My dogter het waargeneem en vergeet daarvan!) Sal 'n plan maak met kaggel instruksies. Dankie vir terugvoer!

Ansa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Clean and spacious! The host was very friendly and helpful. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Thanks for the review. Please visit us again!

Adrie O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Heerlik, sal beslis weer gaan. Plekkie klein maar netjies met alles wat nodig is vir 2 mense. Dorpie is regtig uniek en pragtig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Dankie vir die resensie. Hoop om julle spoedig weer te ontvang en bly gerus langer! Mike

Hennie R
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Sal dit beslis aanbeveel om daar te oorslaap. Heerlik, rustig, mooi en baie netjies. Die gasheer laat jou beslis tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Soos bo. Ons was baie gelukkig met die eenheid. Dit is geleë in 'n stil area van die dorp met 'n pragtige uitsig. Sonopkoms en -ondergang was baie besonders. Die eenheid is baie mooi skoon, netjies, modern en alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Die kaggel is 'n wenner vir koue voete. Baie dankie, vir jou diens en hulp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Rus & Dal
Dankie vir die mooi resensie. Ons probeer altyd om dit so lekker en gerieflik vir gaste te maak. Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfadccc460b17e51673d53160b16ae627455de871fd07d881cc27bdc8c218c63fb0a60c944a76d2768a4867828403f2b4c206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 365 Kriek Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506947884592 27.940936088562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang