Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Dal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Rus & Dal
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bianca D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Sal aanbeveel vir vriende en familie.

Baie oulike gasheer. Pragtige uitsig.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Kom gerus weer!

Rus & Dal
Debbie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J

Definitely recommend.

Cosy, comfortable stay in an immaculate unit. Attention to detail and the owner is friendly and helpful, while respecting our privacy. WiFi excellent.

Christa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Daar heers 'n plaasatmosfeer. Die stilte laat jou rus, geen gejaagde lewe.

Alle benodighede was in die eenheid. Hulle maak voorsiening vir beurtkrag.

Jessica W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica W

Too short, will be back.

A lovely little studio cottage, very clean and well-equipped. We only stayed for a night and as small as it is, could easily stay for a few weeks. There are 360 views of the awesome landscape from every side. The dogs were happy with their garden too!

Andries V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Rustig en gerieflik.

Ek was lanklaas in Rosendal en Rus & Dal was perfek vir 'n wegbreeknaweek na die rustige Oos-Vrystaatse platteland. Als was silwerskoon en baie netjies, ek het regtig lekker gebly.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Andries Visagie.
Kom gerus weer. Dalk net wanneer dit bietjie warmer is!
Mike

Rus & Dal
Gerhard T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Hoekom moet ek dit herhaal. Sien bo hoekom ek kekker gebky het.

Ons het lekker gebly, dankie. Positief: Warm kombers en kaggel. Negatief: Niks. Wish list: Melk vir koffie, papier om die kaggel aan te steek, 'n kennisgewing vir die ouens wat nie 'n kaggel ken nie dat die kaggeldeur se handvatsel hond-warm word!

Rus & Dal se terugvoer

Melk is nog 'n probleem! Die goed word te gou suur! Daar is wel Cremora.
Ongelukkig was ek nie tuis nie, anders het julle vuuraanstekers vir die kaggel gekry. (My dogter het waargeneem en vergeet daarvan!)
Sal 'n plan maak met kaggel instruksies.
Dankie vir terugvoer!

Rus & Dal
Ansa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Clean and spacious!

The host was very friendly and helpful. We had a lovely stay.

Rus & Dal se terugvoer

Thanks for the review.
Please visit us again!

Rus & Dal
Adrie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie O

Heerlik, sal beslis weer gaan.

Plekkie klein maar netjies met alles wat nodig is vir 2 mense. Dorpie is regtig uniek en pragtig!

Rus & Dal se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Hoop om julle spoedig weer te ontvang en bly gerus langer!
Mike

Rus & Dal
Hennie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R

Sal dit beslis aanbeveel om daar te oorslaap.

Heerlik, rustig, mooi en baie netjies. Die gasheer laat jou beslis tuis voel.

Bennie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie G

Soos bo.

Ons was baie gelukkig met die eenheid. Dit is geleë in 'n stil area van die dorp met 'n pragtige uitsig. Sonopkoms en -ondergang was baie besonders. Die eenheid is baie mooi skoon, netjies, modern en alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Die kaggel is 'n wenner vir koue voete. Baie dankie, vir jou diens en hulp.

Rus & Dal se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Ons probeer altyd om dit so lekker en gerieflik vir gaste te maak.
Mike

Rus & Dal
Rita J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J

Baie baie lekker.

Baie lekker gebly maar pad soontoe is 'n nagmerrie!

Raymond A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond A

Die kuier was aangenaam en rustig.

Mike het ons vriendelik ontvang en al die kuierplekke op 'n kaart gewys.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop julle het lekker gekuier, ten spyte van ons dorp se probleme met elektrisiteit! Kom gerus weer!

Rus & Dal
Zani K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani K

Netjies en rustig, honde baie welkom!

Baie skoon, netjies en goed toegerus. Stil en rustige ligging. My hond het die omheinde tuin gate uit geniet!

Rus & Dal se terugvoer

Hoop jy het dit netsoveel geniet as die hondjie! Kom gerus weer en bring manlief saam! Dankie vir die resensie.

Rus & Dal
Koos G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Netjies en rustig met goeie diens.

Plek goed toegerus en voldoen aan ons behoeftes.

Hendrik S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Heerlik gekuier.

Sal dit definitief aanbeveel.

Juan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Awesome plekkie.

Mooi ligging en gerieflik.

Chantelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Heerlike rusvakansie in die natuur.

Die huisie is skoon, netjies en modern. Dit bied alles wat nodig is vir 'n naweek. Die eienaars het beslis 'n wenresep hier beet.

Antin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antin S

Flippen uitstekend!

As jy rus vir jou siel benodig, besoek Rosendal. As jy wil afpak, op jou gat sit en niks doen, en net die vreeslike rustighied en stilte wil waardeer, besoek Rosendal. As jy pragtige landskap, grondstrate en beeste wil sien wat vrylik in die strate rond beweeg, besoek Rosendal. As jy will koffie drink terwyl twee donkies wag dat jy hul iets te ete gee, besoek Rosendal. As jy plaas mense, plat op die aarde mense, boeremense, hartsmense wil ontmoet, besoek Rosendal. Wat a great plek! Ek hoop nie te veel mense kom van die juweel te hore nie. Dan waar ons gebly het, Rus en Dal. Wat 'n lieflike plek! Nuut, skoon, netjies, stylvol en het meer as wat mens benodig. Mike, die gasheer, voel soos familie, help te graag waar hy kan. Great liefdevolle mense. Mike, jy sien ons beslis weer!

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir die Rosendal lofprysing. Dit is lekker om hier te woon.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete uit rustige mooi Rosendal.

Rus & Dal
Jaritha V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaritha V

'n Rustige 5 dae in die pragtige Rosendal.

Rus & Dal is absoluut fantasties. Gerieflik, skoon en netjies. Ons is hartlik verwelkom en het elke oomblik geniet. Ons sien uit om weer by Rus & Dal te kuier.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Kom ervaar ons koue en sit voor lekker kaggelvuurtjie.

Rus & Dal
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

All good.

A clean and neat little cottage with al the amenities.

Rus & Dal se terugvoer

Thanks for the review.
We always try to our best.
Mike

Rus & Dal
Jenny H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny H

Lovely comfortable stay. Walking distance to the restaurants.

Friendly welcome. Friendly town. We had an enjoyable experience all in all.

Aurelie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurelie G

Family-friendly, quiet.

South African hospitality and welcome. A peaceful country setting with beautiful views. Kitchen well equipped for self-catering stay. Pet friendly.

Rus & Dal se terugvoer

Thanks for the review. Visit us again and bring the doggy along.
Mike

Rus & Dal
Sarie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie C

Ons het net oornag, maar daar was 'n heerlike, sagte bed!

Ons was na 'n troue by Moolmanshoek en het dus net oornag. Ons is vriendelik en hulpvaardig deur Mnr Kern ontvang. Alles was netjies en skoon.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons probeer altyd om dit vir die gaste so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak.
Kom kuier gerus weer.
Mike

Rus & Dal
Gravett M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gravett M

Verbasend en 'n uitsonderlike dorpie en oornaggeriewe. Ons sal beslis weer Rosendal toe gaan, maar vir langer.

Heerlik geëet by Glas en gekuier by The Service Station.

Koos N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos N

Maklik gekry en vriendelik ontvang.

Alles wat jy nodig het, is tot jou beskikking. Netjiese badkamer met lekker warm water.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment en positiewe terugvoering.
Ons sal altyd probeer om ons bes te doen vir ons gaste.

Rus & Dal
Lizelle G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle G

Rustige, plattelandse ervaring.

Pragtige omgewing en rustige atmosfeer.

Arno V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Lekker snoesig en gemaklik.

Rus & dal het ons hart kom steel, om in 'n taamlike luukse eenheid te bly in die middel van 'n stil Vrystaat wêreld was heerlik.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Kom gerus weer kuier.
Mike

Rus & Dal
Nelia E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E

Baie netjies en skoon.

Puik plekkie, alles wat jy mag nodig kry, baie skoon en baie veilig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie, ons probeer ons bes.
Kom gerus weer vir 'n hele naweek.
Mike

Rus & Dal
George M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Baie lekker gekuier.

Verblyf in Rus & Dal was uitstekend. Ons het voorheen net vlugtig deur Rosendal gery, maar hierdie keer was dit heerlik om die hele dorp te voet te verken. Eetplekke is almal uitstekend. Jammer die pad tussen Senekal en Rosendal is so sleg, maar ons het net stadig en versigtig gery en terselfdertyd die wonderlike natuurskoon geniet.

Rus & Dal se terugvoer

George,
Baie dankie vir die resensie.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Mike Kern

Rus & Dal
Frik V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Baie lekker, als wat jy nodig het vir rustige wegbreek.

Sien sterre.

Rus & Dal se terugvoer

Baie dankie vir resensie.

Hoop om julle spoedig weer te ontvang.

Groete,
Mike

Rus & Dal
Eleanore B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eleanore B

Goed ontvang, skoon en netjies en daar is alles wat nodig is.

Omdat dit so stil is daar kan 'n mens doen met 'n TV en ook 'n tafel binne om op te eet.

Rus & Dal se terugvoer

Ons voel dat TV die stilte sal versteur. Mense moet weer leer om met mekaar te gesels.
Ek is besig om 'n tafeltjie te restoureer en sal binnekort daar wees.
Dankie vir die resensie en hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Mike

Rus & Dal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfadccc460b17e51673d53160b16ae627455de871fd07d881cc27bdc8c218c63fb0a60c944a76d2768a4867828403f2b4c206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 365 Kriek Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506947884592 27.940936088562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang