Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus den Onrus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 45, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Run den Onrus is 'n lieflike selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Onrus. Dit is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf aan hierdie kusdorpie soek.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n ekstra enkelbed. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swem- en braaigeriewe, 'n buite-sitarea en onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante soos die gewilde Moltenos-restaurant. Davies-getypoel is ongeveer 1,1 km ver en Onrus-strand is sowat 1,5 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Viljoenstraat 45, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 45, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48ee66021a5f7101de14962d68bcd0ee2dfb4168e92b37d4f57c94da16fe0c5f9dd1670c114b4fa3b8a639b0f8500ec252d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 45 Viljoen Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.412007336038 19.170416520674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang