Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Angela Spilsbury S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect stopover for Hermanus area. Perfect stay, would highly recommend. Lovely, friendly, helpful hosts who wanted to make your stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Dear Angela. Thanks for the positive review, it was such a pleasure meeting and hosting you and your husband. Hope the rest of your African trip is awesome!

Nolusindiso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Highly recommended, beautiful place. Beautiful place and location, and Dirina was so welcoming. Really had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Dear Nolusindiso. We are glad you enjoyed your stay with us and we really appreciate the positive review!

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Baie aangename gasvrou en eggenoot. Baie netjiese oornag verblyf en baie skoon. Een van die heel beste plekke waarin ons al oorgebly het in die afgelope 14 jaar. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Sal beslis weer daar oornag. Nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid, dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Middag André. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Gaste soos julle maak dit die moeite werd! Julle is altyd welkom, mooi loop.

Shaunelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker, netjies, stil. Dit was 'n baie lekker naweek weg. Die gashere is ongelooflik vriendelik, die plekkie is baie modern en so mooi. Alles was baie netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Middag Shaunelle. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang en julle is altyd welkom. Tot weerziens!

Fanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die fasiliteite is uitstekend en ons kan dit net aanbeveel. Die verblyf was vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Middag Fanie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Sterkte met julle toekomsplanne. Tot weer siens.

Johann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rustig en stil. Woonstel is baie netjies en skoon. Baie lekker gebly. Die badkamer is pragtig en alles is goed beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lovely and cosy. Stay was lovely, very modern and cosy place to be with a beautifully designed room and bathroom. Everything is close by, shopping mall, takeaways, Saturday market.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very relaxing and peaceful. Unforgettable. Didn't want to leave! The place is amazing. Very clean and spacious. Beautiful garden and well put together decor. We highly recommend this place. Pleasant neighbourhood and is close to everything. And if that's not enough, the place is off the grid. So no load shedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demarlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Heerlike, ruim, netjiese eenheid wat 100% aanbeveel word en wat ons geniet het! Ons was 2 nagte by Rus 'n Bietjie en het heerlik gebly! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en self weer van hulle gebruik maak. Die eenheid is bitter netjies, mooi, baie ruim en het alles wat 'n mens nodig het en meer om lekker te bly. Uitstekend vir 2 mense wat net wil oorslaap of 'n paar dae wil vakansie hou! Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossop-weg 33, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d82258e62c036e854c32ada7d9c6972d8eea9bb51595f11fac4d086cdb00e8b5f730e21069eaeb6cf32186bc1b536dc1d30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 33 Mossop Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.40881 19.1709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang