Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusibiki

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lungiswa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Happy about service. I was comfortable and had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diego S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

It was very nice. Very nice, quiet, relaxing. Just what you need for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustige en natuurlike 'n baie mooi strand. Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samoline H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasies. Meer as lekker. By die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing stay! Clean, neat and everything you need for a perfect self-catering experience. Very friendly hosts. We had a very good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, gerieflik, lekker. Baie lekker gebly. Die gasvryheid het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons gaan beslis weer gaan. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Gesins naweek wegbreek. Ons het baie lekker by Rusibiki tuis gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very nice. It was very relaxing and peaceful. The hosts were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Netjiese skoon geriewe. Veilige en netjiese plek met baie gasvrye eienaars. Ons het baie lekker gebly en die plek het alles wat mens nodig het. Die 1 bed is nie geskik vir 'n volwassene nie aangesien dit baie laag en hard is. Dit is regtig die enigste iets wat gepla het. Mense wat hierheen kom moet bewus wees daar is net 'n klein winkeltjie en moet eerder alles saambring. Daar is ook net een klein kroeg/restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gideon
Rusibiki
Beste Johanna, baie dankie dat julle Rusibiki gekies het vir julle akkomodasie. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering en ons gaan beslis werk daarvan maak om die bank bed met 'n standaard bed te vervang. Die oorspronklike idee toe ons oopgemaak het, was dat ons 2 volwassenes en 2 kinders gaan akkomodeer, maar met die tyd het die mense dit so by ons geniet en ons al hoe meer besprekings vir 4 volwassenes ontvang dat die bank bed nie meer sy doel dien nie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer by ons.

Nadine S
1 nag
3.8
Sep 2024

Rustig mooi omgewing. Ons het lekker gebly, plekkie oulik en netjies. Die 2de slaapkamer en badkamer is net baie klein en nie regtig geskik vir 4 volwassenes nie. Bietjie ver uit die pad uit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98e5be614ffc7baea59ff31c72fd2a5b4468ab248cefc72840f3223e6ae1c512c80a0d18330a48cb08f2ba4a5f12266a4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 6 Tulip street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971711053624 25.262462565641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang