Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusibiki

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 R632 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rusibiki is in die kusgebied van Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), op die eienaar se perseel. Hierdie selfsorgvakansiehuis is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek. Blue Horizon Bay is 35 km vanaf Port Elizabeth en 45 km vanaf Jeffreysbaai geleë.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste, het 'n privaat ingang en beskik ​​oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede kamer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met gemaklike sitplek vir 5 en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Buitekant is n heerlike kuier plek waar mens kan braai en ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is n kluis in die eenheid beskikbaar. Daar is 'n wasmasjien in die waskamer beskikbaar.

Gaste kan 'n dag by die strand net 1,7 km ver geniet, 'n staproete aanpak of by Prickley Pear restaurant gaan eet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Arista W
Saam met vriende
5.0
Amazing. Riekie and Gideon were absolutely amazing. We called it Rus-a-bietjie because we had such a peaceful time there. Next time we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Gerda V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was 100%. Ja, ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Layton J
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. The host was very friendly and very welcoming. Everything we needed was available for us, and the area was nice and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lungiswa K
Gesin met klein kinders
5.0
Happy about service. I was comfortable and had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Diego S
Saam met lewensmaat
5.0
It was very nice. Very nice, quiet, relaxing. Just what you need for a weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rusibiki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R 790 R 632
per nag (plek vir 4)
Vanaf R790
R 790 R 632
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc40f47cacaace3a20943e389acf998a929bacf140a3ff60f6eda769a64e59601e19f44b4aaa36443d4eb8229cbfd8503ccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 6 Tulip street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971711053624 25.262462565641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang