Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustgevonden

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R750 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Prys sluit in
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

DStv is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is eenhede op die lugversorging gelaai en daarna is dit vir die gas se rekening.

Toegang vir bykomende voertuie sal 'n ekstra fooi tot gevolg hê. Slegs die gespesifiseerde voertuig sal gratis toegang hê. Ander voertuie sal 'n bykomende koste vir toegang moet betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa923fed13539b4925b33427d9e54c9611d894a6b763882a13ddf170308da04a748986b49ee849b64faf0390ee169758dd254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Stand 16, Leeukruin Leeupoort 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -24.923536435781 27.650442123413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang