Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic @ Marloth

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die sleutels kan by Securicor afgehaal word en weer met vertrek daar afgelaai word.
Los asb. die huis in die toestand waarin dit gevind is.
Maak asb. seker dat julle met vertek alle deure toemaak.
Gebruik krag en water asb. spaarsamig. Gaste sal self ekstra krag moet aankoop indien dit nodig is.
Marloth is 'n droë area.
Neem al die rommel en sakke saam. Daar is 'n vullisarea in Olifantstraat waar dit afgelaai kan word.
Alle skottelgoed moet gewas en weggepak word.
Maak seker dat die huis se alarm geaktiveer is elke keer as julle die huis verlaat.
Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie. Oortreders sal gevra word om die perseel te ontruim en te verlaat.
Rook is binnenshuis verbode.
Hout vir vuurmaak mag nie uit die bos verkry word nie. Koop gerus hout by die winkelsentrums.
Kos vir die diere kan ook by die winkelsentrums gekoop word. Moet hulle asb. nie gewone kos voer nie.
'n Boete van R2000 sal opgelê word vir die oortreding van bogenoemde reëls.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill 769, Marlothpark, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d758ffa51a094422a0320adce2672c9c5f8f8ca81dbeaf829de078d3c2e44bb722ef1b471692dcfc56f1b7b6e37c045476b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 8) 769 Hornbill Marloth Park 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.3588661 31.7603997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang