Rustic @ Marloth
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill 769, Marlothpark, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 880 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Rustic @ Marloth is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die hartjie van die vakansiedorpie Marlothpark geleë is.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bababed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n lieflike plonspoel wat dit moontlik maak om toesig oor kinderste hou. Daar is 'n boma waar gaste kan braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hornbill 769, Marlothpark, 1240, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill 769, Marlothpark, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang