Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon en netjies. Baie vriendelike mense.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie Zelda,
Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te verwelkom.
Die plekkie is baie mooi skoon gelaat.
Seen op die nuwe seisoen.
Janco A - Apr 2023
Algehele gradering
This is an amazing place to stay.
Georg B - Jun 2024
Algehele gradering
Eenvoudige blyplek met alles wat mens nodig het.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Goeiedag Georg,
Baie dankie dat jy gekies het om by ons te bly en ook om 'n resensie te laat.
Ons waardeer elke gas se mening en vertrou dat jy iewers in die toekoms weer by ons sal kom bly.
Barney B - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en stil!
Dirk E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gashere en lekker privaat. Wens ek kon langer bly, maar eenheid was vol geboek.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Dirk, jy was 'n model gas en as daar nie ander besprekings was nie, sou ek jou enige tyd vir n langer periode goedgekeur het. Hoop jy vind gou verblyf en dat jy baie gelukkig in die Kaap sal wees.
Lulama Clara N - Mei 2023
Algehele gradering
Terrible and rejectable.
Hendrik G - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek het jare terug 'n paar strate van Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid gebly. So die area was baie bekend aan my.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Hendrik, baie dankie vir die ressensie.
Ons waardeer dit dat jy by ons gebly het en jy is enige tyd weer welkom.
Jy is 'n baie netjiese gas.
Henning N - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik. Lekker rustig.
Thumeka J - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stay, overall.
Ronel C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie maklik om te vind en baie lekker gebly.
James M - Mrt 2022
Algehele gradering
Had a good stay. Very quiet area. Good for break away.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
James, baie dankie vir jou terugvoer.
Ons neem kennis en het dit al oorweeg, maar soos jy tereg meld moet ons dan die tarief verhoog.
Nietemin waardeer ons dit dat jy by ons gebly het.
Elardus F - Jul 2021
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Jesse Y - Feb 2021
Algehele gradering
I had a pleasant stay at Rynie's Self Care Unit.
Francois A - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Hallo Francois,
Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Dit was 'n plesier om jou te huisves.
Mag 2021 'n goeie en voorspoedige jaar wees.
Lize E - Jan 2020
Algehele gradering
Mónica is na baie goeie gasvrou en dis baie goeie waarde vir mens se geld. Als wat mens nodig het is daar en dis baie veilig.
Jean H - Sep 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
More Jean
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.
Dit was so 'n voorreg om u by ons te verwelkom. U is 'n model gas en is enige tyd weer welkom.
Gerda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Die verblyf en diens was puik gewees.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Gerda,
Baie dankie vir die resensie. Jou boodskap beteken baie vir ons.
Jul is enige tyd weer welkom.
Groete
Annabelle M - Mei 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Annabelle, baie dankie vir die resensie dit word opreg waardeer. Hoop om jul weer iewers te verwelkom.
Groete
Marelize W - Jan 2019
Algehele gradering
The room was perfect for my needs.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die kamer was perfek vir my behoeftes.
Dankie, was perfek. Sal weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Hallo Marelize,
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te laat. Dit was 'n absolute plesier om u man by ons te verwelkom. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Estelle V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Estelle, baie dankie dat u tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit word verwelkom en opreg waardeer.
Ek hoop om u weer in die nabye toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
André L - Okt 2018
Algehele gradering
Alles was perfek.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Hallo Andre,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te voltooi.
Dit word opreg waardeer.
Jy is enige tyd weer welkom.
Groete,
Monica
Andrea C - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies en eienaars is baie vriendelik.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Dit was 'n plesier om u by ons te verwelkom.
Ons hoop ons sien u weer in die nabye toekoms.
Jan M - Apr 2018
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Jan, ons mis u reeds. U het regtig soos deel van ons gesin begin voel. U was 'n perfekte gas; 'n ware gentleman.
OnshHoop om u weer eendag in die nabye toekoms te verwelkom.
Hazel G - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastic .
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Dear Nomsa,
Thank you very much for taking the time to complete a review. It was such a pleasure to host you.
I look forward to seeing you again in the near future.
Kind regards,
Monica
Christopher M - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en goeie waarde vir geld.
Lees meerRynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie in te dien. Dit word opreg waardeer.
Ryan is altyd welkom en dit is baie gemaklik om met jou te kommunikeer.
Hoop om spoedig weer van jul albei te hoor.
Groete,
Monica
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang