Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asb. dat hierdie woonstel ideaal is vir 'n individuele reisiger wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, en Kaapstad vir 'n vakansie of werk wil besoek.
Beddegoed en handdoeke word weekliks vervang wanneer daar skoongemaak word indien gaste langer as 6 dae bly.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 volwassene
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap