Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Zelda F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Bekostigbaar, skoon en netjies. Baie vriendelike mense. Baie lekker gebly. Dus gerieflik, skoon en netjies, en naby alles. 2 besonderse mense en baie gasvry. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Baie dankie Zelda, Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te verwelkom. Die plekkie is baie mooi skoon gelaat. Seen op die nuwe seisoen.

Janco A
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

This is an amazing place to stay. I love this place. They welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georg B
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Eenvoudige blyplek met alles wat mens nodig het. Ek het regtig baie lekker gebly - en die gasvrou was baie vriendelik en gasvry en het my baie welkom laat voel. Die eenheid is baie lekker en gerieflik vir 'n alleenreisiger.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Goeiedag Georg, Baie dankie dat jy gekies het om by ons te bly en ook om 'n resensie te laat. Ons waardeer elke gas se mening en vertrou dat jy iewers in die toekoms weer by ons sal kom bly.

Barney B
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Aangenaam, skoon en stil! Dit was aangenaam en lekker stil! Wanneer ek as enkel persoon weer in die Wes Kaap kom, sal ek beslis weer hier tuisgaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk E
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Baie vriendelike gashere en lekker privaat. Wens ek kon langer bly, maar eenheid was vol geboek. Chloe was 'n uitstekende gasvrou en het die heeltyd die loadshedding-tye en inligting gekommunikeer. Lekker privaat met eie ingang en parkeerarea. Netjiese en gemaklike spasie. Baie goeie waarde vir geld, sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Dirk, jy was 'n model gas en as daar nie ander besprekings was nie, sou ek jou enige tyd vir n langer periode goedgekeur het. Hoop jy vind gou verblyf en dat jy baie gelukkig in die Kaap sal wees.

Lulama Clara N
1 nag
2.2
Mei 2023

Terrible and rejectable. The owner is very rude, I was treated in a very unprofessional manner, there was not even a single form of customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hendrik G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Ek het jare terug 'n paar strate van Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid gebly. So die area was baie bekend aan my. Kan die eenheid aanbeveel aan enige iemand. Dit is naby winkels en winkelsentrums. Baie vriendelike en behulpsame mense met goeie harte. Ek het baie welkom gevoel. Daar was tot koffie, suiker en vars melk in die yskas. Ook sjampoe en en shower-gel in die stort met skoon handdoeke. Sal hulle beslis aanbeveel. Dankie dat ek daar kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Hendrik, baie dankie vir die ressensie. Ons waardeer dit dat jy by ons gebly het en jy is enige tyd weer welkom. Jy is 'n baie netjiese gas.

Henning N
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Baie gerieflik. Lekker rustig. Ek het baie lekker gebly. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thumeka J
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Pleasant stay, overall. The place is nice and the owner is friendly and helpful. I had issues with the shower temperature, unfortunately, it goes from cold to very hot with a slight twist of the knob. I came very close to burning myself in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel C
Kort verblyf
4.0
Jun 2022

Baie maklik om te vind en baie lekker gebly. Enigste nadeel wat ek kan uitlig is die stortvenster het geen gordyn of blinding voor nie - dus kan verbygangers deur die venster sien as jy buite die stort staan en afdroog.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R379
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R379
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c33c70a02efa722b96d98a1ec4e0b2c4b5e42ce2548e43924eb724e1b2730efcff9a637b62edd8998b78f6b37cf03d969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R379 per nag (plek vir 1) 25 5 1 5 16 Koringblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.88021395825 18.648135960102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang