Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R349 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool, Tygervallei Winkelsentrum en verskeie hospitale is lekker naby.

Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. In die slaapkamer is daar 'n enkelbed en 'n TV. DStv word met die hoofhuis gedeel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, en eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zelda F
5.0
Bekostigbaar, skoon en netjies. Baie vriendelike mense. Baie lekker gebly. Dus gerieflik, skoon en netjies, en naby alles. 2 besonderse mense en baie ...
Sien meer
Mrt 2024
Janco A
5.0
This is an amazing place to stay. I love this place. They welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Zanja H
4.6
Veilige ligging en baie sentraal. Ja beslis. Monica was 'n fees om mee te werk en die verblyf was lekker.
Okt 2024
Georg B
4.6
Eenvoudige blyplek met alles wat mens nodig het. Ek het regtig baie lekker gebly - en die gasvrou was baie vriendelik en gasvry en het my baie welkom ...
Sien meer
Jun 2024
Barney B
4.4
Aangenaam, skoon en stil! Dit was aangenaam en lekker stil! Wanneer ek as enkel persoon weer in die Wes Kaap kom, sal ek beslis weer hier tuisgaan!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R349
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R349
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c33c70a02efa722b96d98a1ec4e0b2c4b5e42ce2548e43924eb724e1b2730efcff9a637b62edd8998b78f6b37cf03d969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R349 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 16 Koringblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.88021395825 18.648135960102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang