Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R355 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool, Tygervallei Winkelsentrum en verskeie hospitale is lekker naby.
Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. In die slaapkamer is daar 'n enkelbed en 'n TV. DStv word met die hoofhuis gedeel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, en eetgerei en breekware.
Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 volwassene
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang