Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

RyQ-C

Di.
15de15Apr
Wo.
16de16Apr
Do.
17de17Apr
Vr.
18de18Apr
Sa.
19de19Apr
So.
20ste20Apr
Mo.
21ste21Apr
Di.
22ste22Apr
Wo.
23ste23Apr
RyQ-C
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 4
R1 500
per nag
vir 4

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2025 tot 30 Jun 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Die verblyf is slegs bereikbaar met trappe en is dalk nie geskik vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of jong kinders nie.

Beddegoed word voorsien; gaste is egter welkom om hul eie saam te bring. Die eiendom maak gebruik van Volpes-linne.

Gaste moet hul eie strand- of swemhanddoeke saambring.

Dagbesoekers word nie op die perseel toegelaat nie; die verblyf is eksklusief vir betalende gaste.

Geleenthede en funksies word nie op die eiendom toegelaat nie.

Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d698d319b307b9f0f20bae581344a28cc911799f92e0987f7b1a6c95bc0bb41c13bd1584c08a22b37e6c3364857f258e69e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 10 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.032516571616 24.930527371082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011