Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RyQ-C @ DelMar

Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 714 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

RyQ-C @ DelMar is 'n lieflike selfsorg vakansie-eenheid in Jeffreysbaai. Hierdie verblyf bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n gesin, en is 100 m vanaf die Supertubes

Hierdie eenheid word slegs deur trappe bereik en is op die eerste verdieping.

Dié eenheid bied slaapplek aan maksimum 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapakamers het 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n stapelbed vir kinders.

Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n TV met die volle DStv-pakket, veerpyltjies en 'n foosball-tafel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vor een motor. Daar is ook sekuriteitskameras vir ekstra veiligheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Warwick B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Really felt welcome and my kids loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
James G
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik. Hulle het gereeld vir seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het.
Jun 2024
Meshack M
Gesin met klein kinders
5.0
Very safe area within walking distance from the beach and close to everything. Nice place, the owners are also very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Zandrea M
Gesin met klein kinders
5.0
RyQ-C is die beste plek om te wees. Baie vreindelike eienaars. Ons was baie goed ontvang. Plek baie netjies. My dogtertjie het dit so geniet, sy wou n...
Sien meer
Sep 2023
Lifa G
Saam met vriende
5.0
Amazing. Close to everything you need and very central if you looking to do activities. I will definitely be using RyQ-C again an amazi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink RyQ-C @ DelMar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f290ba17ae3bfa20a27369d17134be60ac547dbac55f018e54c5165e5addd9cff3f6633bd61784dc7cde0883bc6568d807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 714 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 10 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032516571616 24.930527371082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang