RyQ-C
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ervaar 'n betowerende wegbreek by RyQ-C!
Nestel jou in die lieflike Jeffreysbaai en geniet 'n onvergeetlike selfsorgvakansie by ons pragtige vakansiehuis, perfek vir paartjies en klein gesinne.
Slegs 200 meter van die wêreldberoemde branderplankry-bestemmings, Boneyards en Supertubes-strand af.
Hier wag opwindende avonture net om die draai.
Wat ons aanbied:
- Voorskoolse kinders bly teen verminderde tariewe.
- 'n Gerieflike eenheid op die eerste verdieping, toeganklik via trappe.
- Twee knus slappkamers. Ruimte vir 4 volwassenes en 2 kinders.
- 'n Dubbelbed in die hoofslaapkamer met 'n en-suite.
- Tweede slaapkamer het 2 Enkelbeddens en 'n bunkerbed slegs vir kinders.
Gerief & Vermaak:
- 'n Volledig toegeruste kombuisie met gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, en koffie- en teemaakgeriewe.
- 'n Vermaakarea met ingeboude braai, TV met volledige DStv, veerpyltjiebord en foosball tafel.
Veiligheid & Parkering:
- Veilige parkeerplek vir 1 voertuig en sekuriteitskameras vir ekstra gemoedsrus.
Nie lus om kos te maak nie? Geen probleem. Nina's Restaurant en Spar, bied smullekker kos en is net 50 meter weg!
Kom ervaar die sjarme en ontspanning van RyQ-C.
Bespreek jou plekkie in die son vandag nog en maak onvergeetlike herinneringe!
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink RyQ-C het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap