Sabi Falls Accommodation
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n ooplan-uitleg. Dit het 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, en breekware toegerus. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar en kan vanaf 'n klein spyskaart bestel word wanneer die kok beskikbaar is. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
- Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar en kan vanaf 'n klein spyskaart bestel word wanneer die sjef beskikbaar is.
- 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
- Let wel dat die geriewe met ander gaste gedeel kan word.
- Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie maar daar is verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n ooplan-uitleg. Dit het n dubbebed en n enkelbed met n ensuite-badkamer en 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Langs die eenheid is daar 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Die eenheid lei na 'n grasperk met bankies en braaigeriewe. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar en kan vanaf 'n klein spyskaart bestel word wanneer die kok beskikbaar is. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
- Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar en kan vanaf 'n klein spyskaart bestel word wanneer die sjef beskikbaar is.
- 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
- Let wel dat die geriewe met ander gaste gedeel kan word.
- Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie maar daar is verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin van 4. Dit beskik oor 'n oopplan-leefarea en -kombuis en 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n gemeenskaplike buitekombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus is. Dié eenheid het 'n privaat braai-area met 'n lieflike uitsig oor die kloof van Sabie-waterval. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area tussen die rotse wat na 'n bosstaptog af in die kloof lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
- Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar en kan vanaf 'n klein spyskaart bestel word wanneer die sjef beskikbaar is.
- 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
- Let wel dat die geriewe met ander gaste gedeel kan word.
- Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie maar daar is verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat eenheid is geskik vir 6 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed in eenheid beskikbaar. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, en breekware toegerus. Langs die eenheid is daar 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Gaste kan in die privaat sitarea ontspan. Die eenheid lei na 'n stoep met n tafel, stoele en braaigeriewe. Die eenheid het ook 'n warmbad op die stoep met 'n mooi uitsig oor die natuur. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
- Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar en kan vanaf 'n klein spyskaart bestel word wanneer die sjef beskikbaar is.
- 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
- Let wel dat die geriewe met ander gaste gedeel kan word.
- Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie maar daar is verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang