Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabi Falls Accommodation

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
3.2
Krisandra V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie rustig en vredevol. Ongelooflik lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Satisfied, comfortable, enjoyable, safe and great view from jacuzzi and outside porch. Friendly welcome, practical and clean stay. Awesome jacuzzi after traveling, great sleep and very satisfied. Will visit soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Moleboheng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

We enjoyed our stay and the place is near many tourist attractions so it was much easier to travel to different sites. The room didn't have toilet paper or spray.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Place is big enough. Everything needed was there. Everything was as said.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kotie V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Sal waardeer as die fotos en die verblyf dieselfde is. Die foto wat op die webtuiste is, was nie wat ons gekry het nie. Die asblik was vol van vorige mense. Die yskas was vuil en was nie gemaklik om iets daarin te sit. Van die plastiese stoele was stukkend en moes ons op die bed sit, want daar was geen sitplekgeriewe binne. Ek sou voorstel hulle moet die plek 'n bietjie voor die tyd oopmaak a.g.v. die baie reën en toelaat dat die baie 'dump' geruik. Verder was die plekkie skoon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Roxanne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2024

Disappointing. We were shown our accommodation, which was basically moving, as the floor inside and out was riddled with ants. I understand that there was an ant problem, but nowhere else we went had this problem. The whole accommodation has been sprayed with toilet spray which smelt awful, the accommodation was dark, and most of the lights didn't work. There were no oven facilities. There is a communal kitchen in the garden, which is inconvenient to walk to in order to wash a spoon or one dish. We unfortunately did not stay either of the 2 nights we booked and ended up moving to different accommodation as the ants were just a deal breaker, especially because we were travelling with our dog, and I was not comfortable having her bed on the floor or her food. I just feel that the ant problem can be managed, and the place needs adequate ventilation and lighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Des 2023

Teleurstellend. Ongelukkig nie lekker gebly nie - glad nie wat die foto's op die webwerf gewys het nie. Ons het bespreek vir twee aande, maar na die eerste aand het ons besluit om eerder huis toe te gaan.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Beyera F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Apr 2023

Glad nie lekker geslaap nie. Geen warm water nie! Geen mikrogolfoond nie, moet gemeenskaplike yskas deel. Leë drankbottels wat rondstaan. Vuil beddegoed met vetkolle op, matras wat deurgelê is en meer spring as matras is.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Telmah M
1 nag
5.0
Des 2022

Just what I needed. It was okay and close to town as well as where we wanted to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91574fe6fd06a1669dca0bf54abddf13b60b518e75ee656bea1f8e1895dcb659973933e55a5e5f36fa092fd462d31040c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 17 Maliveld Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.091389190336 30.782447924063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang