Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabi Falls Accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sabi Falls Accommodation bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Sabie en dis net 600 m vanaf Sabie-waterval.

Verblyf word in 4 eenhede gebied wat slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste het. Die Bridal veil falls unit spog met 'n warmbad op die stoep. Elke eenheid het eie stoep met braai,en n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisies is met tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en die nodige kookgerei toegerus.

Die sitarea lei na 'n stoep met 'n sambreel, tafel, stoele en braaigeriewe. n Skoonmaak- en wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.

Sabi Falls Accommodation is 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en die Sabie Country Club en verskeie watervalle is ongeveer 10 km vanaf die akkommodasie.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 21 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
3.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabi Falls Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91574fe6fd06a1669dca0bf54abddf13b60b518e75ee656bea1f8e1895dcb659973933e55a5e5f36fa092fd462d31040c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 17 Maliveld Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.091389190336 30.782447924063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang