Sabie Star Chalets
Beskrywing
Die chalet vir 2 is knus en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n kombuisie wat ten volle toegerus is, 'n sithoekie met leunstoele en 'n en suite-badkamer met 'nm stort-oor-bad en badhanddoeke. Die chalet het ook 'n tafel met 2 stoele. Daar is 'n privaat patio met 'n braai-area/vuurput. Gratis hout word daagliks voorsien. Die chalet het ook 'n platskerm-TV met 'n DStv-gasvryheidspakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die chalets word daagliks skoongemaak.
'n Wasgoeddiens kan teen ekstra koste gereël word.
Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra tarief beskikbaar. Gaste moet asb. vooraf vir ontbyt bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n kombuisie, 'n badkamer en 'n aparte toilet. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en badhanddoeke word voorsien. Die chalet is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, stoele en 'n platskerm-TV met DStv-gasvryheidspakket. Die chalet het braaigeriewe met 'n vuurput op die rivieroewer. Daar is buitemeubels en gratis vuurmaakhout word daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die chalets word daagliks skoongemaak.
'n Wasgoeddiens kan teen ekstra koste gereël word.
Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra tarief beskikbaar. Gaste moet asb. vooraf vir ontbyt bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is smaakvol versier en het komplimentêre badkamerprodukte, badhanddoeke, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n platskerm-TV met DStv-gasvryheidspakket. Die chalet het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus. Die vuurput is op die stoep reg voor die eenheid en vuurmaakhout word daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die chalets word daagliks skoongemaak.
'n Wasgoeddiens kan teen ekstra koste gereël word.
Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra tarief beskikbaar. Gaste moet asb. vooraf vir ontbyt bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, 'n platskerm-TV met DStv-gasvryheidspakket, stoele en 'n etenstafel. Die kombuisie is vir basiese selfsorg toegerus. Daar is ook 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, komplimentêre badkamerprodukte en badhanddoeke. Die chalet het braaigeriewe met 'n vuurput by die rivieroewer. Gratis vuurmaakhout word daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die chalets word daagliks skoongemaak.
'n Wasgoeddiens kan teen ekstra koste gereël word.
Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra tarief beskikbaar. Gaste moet asb. vooraf vir ontbyt bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is stapelbeddens in die leefarea. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n platskerm-TV. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, stoeltjies, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n aparte badkamer. Die chalet het braaigeriewe en 'n vuurput. Gratis vuurmaakhout word daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die chalets word daagliks skoongemaak.
'n Wasgoeddiens kan teen ekstra koste gereël word.
Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra tarief beskikbaar. Gaste moet asb. vooraf vir ontbyt bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 2 Rietfontein Plaas JT193, Hazyviewweg, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang