Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Star Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 344 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Karine J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

N/a. Ja, baie netjies en mooi. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Baie dankie vir die 5 ster resensie! Ons is baie bly dat julle die tyd hier met ons geniet het!

Jane S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik vir ons en ons oorsese gaste. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Die kinders het lekker gespeel en ons het die swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is baie bly dat die kinders die perseel en swembad geniet het! Sien uit om julle weer te sien!

Susan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het die Sabie, Graskop-omgewing verken en selfs 'n draai in die park gemaak. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons akkommodasie was goed ingerig en toegerus, en gemaklik. Die natuur is ongelooflik mooi en rustig met die kabbelende rivier wat verbyvloei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Dankie vir julle 5 ster resensie! Ons is baie bly dat julle Sabie Star geniet het, spesiaal die natuur setting en berg stroom.

Gavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baielekker! Dit is voorwaar 'n pragtige plekkie. Logan se hande staan vir niks verkeerd nie en is daar as jy enigiets nodig het. Die ontbyt is heerlik en hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Dankie vir julle wonderlike resensie! Dit was fantasties om julle te huisves en sien uit om julle weer te sien!

Stefan P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Pragtige area. Lekker plek langs die rivier, baie mooi area. Het redelik baie spinnekoppe en muskiete gehad binne die eenheid.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Dankie vir jou resensie! Jammer oor die spinnekoppe en muskiete. Met die baie reën wat ons onlangs gehad het, was daar meer as gewoon. Ons is bly dat julle die rivier en area baie geniet het!

Palesa P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Tranquil and enjoyable. This hidden gem is a beautiful place. Being surrounded by nature and the soothing sounds of the water brings peace and joy. It's a perfect place away from noise pollution.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Thank you for your wonderful review! We love that you enjoyed the peace and quiet and hope to see you again soon!

Bianca G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Omring met natuur, lekker wegbreek, sentraal. Die eiendom is baie mooi en al die chalets is naby die rivier geleë. Voel of mens regtig kan ontsnap in die natuur. Daar is 'n swembad en ook ander geriewe. 5 min van Sabie af met lekker restaurante soos The Wild Fig en Sabie Brewery Co. Sentraal geleë met baie besienswaardighede minder as 'n uur se reis weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Dankie vir die wonderlike resensie! Ons is baie bly dat julle die natuur en die bergstroom geniet het. Sien uit om julle weer te sien!

Elise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld, skoon en netjies. Baie skoon en netjies, goeie ligging. Baie lekker gebly. Braaiarea is net te laag vir ouerige mense om te braai. Sou beter wees as mens die braai makliker kon bykom, sou dit bokant die grond uitbou. Kan ook 'n los braaier daar sit om op te braai wat mens maklik kan bykom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons het wel los braaiers wat ons uitleen, net jammer julle het nie gevra nie. Die firepits met gratis vuurmaak hout is regtig lekker om te kuier in die aande, maar ons neem ag van jou inset. Ons is baie bly dat behalwe vir die braai, julle julle verblyf met ons geniet het! Groete, Shawne

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekkerste plek om te bly. Altyd 200% tevrede met diens en mense. Beste en lekkerste blyplek in die area. Altyd netjies en skoon. Genoeg komberse en die mense gee om vir jou. Beste diens ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Dankie vir die uitgesonderde resensie! Dit is altyd so lekker om jou en jou vriende by ons te verwelkom! Ons sien uit om julle weer te sien! Groete, Shawne

Brendan M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Awesome. Breathtaking view and surroundings. The chalets are magnificent, and the staff is superb. Worth the money and worth a stay. My future getaway place for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shawne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 344

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2 Rietfontein Plaas JT193, Hazyviewweg, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA632b8d1946e081a1f6bf187208b5ac9273cb3f4e43afe0c2f267bbc0dcbb4a102b72a384087a206c771f07da28f39ea9ddfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 344 5 1 5 Portion 2 Farm Rietfontein JT193 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.09464338845 30.804393766739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang