Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Star Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 333 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Elise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld, skoon en netjies. Baie skoon en netjies, goeie ligging. Baie lekker gebly. Braaiarea is net te laag vir ouerige mense om te braai. Sou beter wees as mens die braai makliker kon bykom, sou dit bokant die grond uitbou. Kan ook 'n los braaier daar sit om op te braai wat mens maklik kan bykom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekkerste plek om te bly. Altyd 200% tevrede met diens en mense. Beste en lekkerste blyplek in die area. Altyd netjies en skoon. Genoeg komberse en die mense gee om vir jou. Beste diens ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Awesome. Breathtaking view and surroundings. The chalets are magnificent, and the staff is superb. Worth the money and worth a stay. My future getaway place for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Spectacularly beautiful. All amenities. Safe. Loved it! Set in the most beautiful surroundings, with lush gardens and trees and a stream right on your doorstep. The staff are superb! Breakfast is delicious. Dry cleaning service is available. Fantastic pool, playground, and a trail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
We do appreciate your feedback and the lovely review. It means a lot to us to know that you enjoyed the facilities as well as the breakfast. I will pass your compliment on to the kitchen staff. We hope you will visit again. Regards, Shawne

Madri R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

N plek waar jy rustig kan ontspan in n netjiese en mooi plek en vriendlike mense. Die plek is absoluut die beste! Was my 3de kuier by Sabie Star en weereens het hulle my nie teleurgestel nie. Die eienaars is so vriendlik en help waar hulle kan. Sabie Star bied soveel ekstra aan as jy daar is. En die chalets met die rivier wat verby loop is so mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Visser S
1 nag
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie netjies, goeie ligging en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawne
Sabie Star Chalets
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is uiters bly om te sien dat julle dit so geniet het. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Vriendelike groete, Shawne

Farrein M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Rustig. Baie lekker plekkie. Die speelpark is baie groot en prettig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker tyd spandeer saam met my man vir Paasnaweek. Was fantasties by Sabie Star. Pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ons het lekker gebly. Dit was lekker om die Panorama-roete te besigtig. Ons het heerlik gebly. Dit was lekker stil en rustig, en die tuine was baie netjies. Dit is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Pleasant and quiet. Worth the visit. Very close to Sabie. Quiet location and well-run chalets. Got to explore the property. Liked the security and the host is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shawne
Sabie Star Chalets
We appreciate your feedback and your review of Sabie Star. We are also pleased to hear that you liked the security. We hope you will visit again with your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shawne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 333

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2 Rietfontein Plaas JT193, Hazyviewweg, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA632b8d1946e081a1f6bf187208b5ac9273cb3f4e43afe0c2f267bbc0dcbb4a102b72a384087a206c771f07da28f39ea9ddfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 333 5 1 5 Portion 2 Farm Rietfontein JT193 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.09464338845 30.804393766739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang