Sable Hill
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed, slaapbank vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis met ontbyttoonbank en is met die nodige eetgerei, 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is TV met DStv en WiFi. Elke eenheid lei na 'n dek met braaigeriewe. Braaipakke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere, dus word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed, slaapbank vir 2 kinders en 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank en is met die nodige eetgerei, 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is TV met DStv en WiFi. Elke eenheid lei na 'n dek met braaigeriewe. Braaipakke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere, dus word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea, 'n kombuis en onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere, dus word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank. Daar is TV met DStv en WiFi. Elke eenheid lei na 'n dek met braaigeriewe. Braaipakke en slaai is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere, dus word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang