Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hill

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tracy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Quiet and relaxing. We really enjoyed our stay as it was so relaxing and quiet, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustigheid. Baie lekker gerus. Eenhede is skoon, netjies en goed toegerus. Pragtigste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Rustig en stil met 'n pragtige uitsig op die berg. Goed toegerus sonder enige beurtkrag. Riana en Lance is baie gasvry. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Berguitsig, baie mooi. Vriendelike mense. Eenheid het alles gehad wat nodig was. Waarde vir geld. Ons het 'n dogtertjie met in 'n rolstoel en kon steeds gemaklik rond beweeg en toegang was maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Beautiful location. Serene. Beautiful location. Serene. Tranquillity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie netjies en rustige atmosfeer. Sal beslis weer van Sable Hill se akkommodasie gebruik maak. Netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Lovely environment and stunning views in 5-star accommodation! Absolutely stunning setting with beautiful views from our room! Accommodation was 5-star and the unit was fully stocked for any self-catering needs (cutlery, crockery, pots, coffee plunger, etc.). Unit was tastefully decorated and again I will come back to the views from the covered patio - green, peaceful and calming for the soul! For the next visit, I'd definitely book longer and make time to just relax more. Only reason for lower score on Cleanliness is because even though our washed dishes were dried and packed away, the refuse bin in the kitchen was not cleared out and toilet paper was not replenished, but other than that, when I asked Lance to check on the gas supply, this was sorted out promptly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta N
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Baie lekker gekuier. Lekker om nie beurtkrag te voel as jy hier bly nie. Pragtig skoon met lieflike uitsig. Vriendelike gasheer en gasvrou. Die eenheid het pragtige uitsig op die berg en die rivier en alles is silwerskoon. Die leerbanke was nie gemaklik nie, hul is dalk bietjie deurgesit, maar ons het so lekker rondgery dat ons nie veel tyd op die banke spandeer het nie. Beddegoed lieflik en die kombuis uitstekend. Lekker warm, kon stort - genoeg warm water vir almal. Dankie. Die plekkie word aanbeveel vir oornag, beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Conrad B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie gasvry, laat 'n mens tuisvoel, bereidwilligheid om jou vakansie die beste te maak. Lance en Riana is voorwaardelik 'n gedugte span. Indien jy wil verdwyn van die dolle gejaag en stress is Sable Hill jou antwoord. Ek sal beslis die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Ongelooflik mooi en rustig. Mooiste natuurskoonheid, netjies skoon en baie modern, baie veilig! Baie goed ontvang en ekstra moeite gedoen. Ons en die kinders het dit baie geniet en sal graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXRbkeAAuH1UQvFxCNymJG0brnospp3Wmvwy7NJokadUR9x9bfi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Geelhoutboom Farm Off the R404 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939086768698 22.348916319855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang