Sable Hill
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tracy F - Apr 2024
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Leon L - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Thea V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en stil met 'n pragtige uitsig op die berg.
Izak S - Aug 2023
Algehele gradering
Berguitsig, baie mooi. Vriendelike mense. Eenheid het alles gehad wat nodig was.
Cindy J - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful location. Serene.
Amelia J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustige atmosfeer.
Colleen C - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely environment and stunning views in 5-star accommodation!
Lees meerAlta N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Lekker om nie beurtkrag te voel as jy hier bly nie. Pragtig skoon met lieflike uitsig.
Lees meerConrad B - Des 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, laat 'n mens tuisvoel, bereidwilligheid om jou vakansie die beste te maak.
Reinette L - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Tammy-lee R - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Sarih K - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Skoon en netjiese verblyf!
Sanet D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Elizca M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Fanie V - Sep 2021
Algehele gradering
Lance was baie vriendelik en behulpsaam.
Hannes S - Aug 2021
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Jacques H - Jun 2021
Algehele gradering
Juweelplek
Cris L - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies. Die uitsig is besonders.
Petrie D - Mei 2021
Algehele gradering
Beeldskoon, grasgroen. Stil. Beste speelplek vir kinders.
André G - Aug 2021
Algehele gradering
Diens was eenvoudig onfouteerbaar, en die gasheer het ons heeltyd op sy hande gedra tydens ons verblyf.
Abigail O - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Gerhard L - Sep 2020
Algehele gradering
Die perfekte "net buite George" blyplek
Chantelle E - Nov 2019
Algehele gradering
So lekker ontspan met die mooiste uitsig.
Dirk S - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent..
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
'n Fantastiese uitsig vanaf die kamer oor 'n groen vallei met die berge in die agtergrond! 'n Lekker nuwe kamer met al die beskikbare geriewe. Perfek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang