Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hill

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Sable Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tracy F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F

Quiet and relaxing.

We really enjoyed our stay as it was so relaxing and quiet, just what we needed.

Leon L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Rustigheid.

Baie lekker gerus. Eenhede is skoon, netjies en goed toegerus. Pragtigste uitsig.

Thea V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Rustig en stil met 'n pragtige uitsig op die berg.

Goed toegerus sonder enige beurtkrag. Riana en Lance is baie gasvry. Sal beslis aanbeveel.

Izak S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak S

Berguitsig, baie mooi. Vriendelike mense. Eenheid het alles gehad wat nodig was.

Waarde vir geld. Ons het 'n dogtertjie met in 'n rolstoel en kon steeds gemaklik rond beweeg en toegang was maklik.

Cindy J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Beautiful location. Serene.

Beautiful location. Serene. Tranquillity.

Amelia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J

Baie netjies en rustige atmosfeer.

Sal beslis weer van Sable Hill se akkommodasie gebruik maak. Netjies, skoon en gerieflik.

Colleen C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Lovely environment and stunning views in 5-star accommodation!

Absolutely stunning setting with beautiful views from our room! Accommodation was 5-star and the unit was fully stocked for any self-catering needs (cutlery, crockery, pots, coffee plunger, etc.). Unit was tastefully decorated and again I will come back to the views from the covered patio - green, peaceful and calming for the soul! For the next visit, I'd definitely book longer and make time to just relax more. Only reason for lower score on Cleanliness is because even though our washed dishes were dried and packed away, the refuse bin in the kitchen was not cleared out and toilet paper was not replenished, but other than that, when I asked Lance to check on the gas supply, this was sorted out promptly.

Alta N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta N

Baie lekker gekuier. Lekker om nie beurtkrag te voel as jy hier bly nie. Pragtig skoon met lieflike uitsig.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Die eenheid het pragtige uitsig op die berg en die rivier en alles is silwerskoon. Die leerbanke was nie gemaklik nie, hul is dalk bietjie deurgesit, maar ons het so lekker rondgery dat ons nie veel tyd op die banke spandeer het nie. Beddegoed lieflik en die kombuis uitstekend. Lekker warm, kon stort - genoeg warm water vir almal. Dankie. Die plekkie word aanbeveel vir oornag, beslis.

Conrad B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Baie gasvry, laat 'n mens tuisvoel, bereidwilligheid om jou vakansie die beste te maak.

Lance en Riana is voorwaardelik 'n gedugte span. Indien jy wil verdwyn van die dolle gejaag en stress is Sable Hill jou antwoord. Ek sal beslis die plek aanbeveel!

Reinette L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L

Ongelooflik mooi en rustig.

Mooiste natuurskoonheid, netjies skoon en baie modern, baie veilig! Baie goed ontvang en ekstra moeite gedoen. Ons en die kinders het dit baie geniet en sal graag weer hier bly.

Tammy-lee R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy-lee R

Rustig.

Mooiste, rustigste en genotvolle plek wat ons in 'n lang tyd gesien het.

Sarih K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarih K

Pragtige omgewing. Skoon en netjiese verblyf!

Ons het heerlik gekuier - rustige omgewing.

Sanet D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Pragtige plek.

Dankie vir wonderlike diens. Sable Hill is asemrowend mooi.

Elizca M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca M

Baie rustig en lekker.

Dit is 'n baie rustige plaas met die mooiste view.

Fanie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Lance was baie vriendelik en behulpsaam.

Het ons kuier baie geniet.

Hannes S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Sal beslis aanbeveel.

Die verblyf is gerieflik en gemaklik en die eienaars vriendelik.

Jacques H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Juweelplek

Dis 'n baie netjiese plek en het aan al ons behoeftes voorsien. Ons sal weer gaan.

Cris L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cris L

Ons het baie lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies. Die uitsig is besonders.

Sal enige tyd Sable Hill aanbeveel.

Petrie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie D

Beeldskoon, grasgroen. Stil. Beste speelplek vir kinders.

Baie lekker, enige tyd weer.

André G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André G

Diens was eenvoudig onfouteerbaar, en die gasheer het ons heeltyd op sy hande gedra tydens ons verblyf.

Die enigste nadeel van hierdie akkommodasie, is die grondpad wat mens moet reis om by die gastehuis uit te kom. Ons was nie bewus hiervan nie, en moes onvoorbereid op 'n lang pad van modder en slaggate ry. Die reën was ongelukkig ook 'n groot faktor wat hiertoe bygedra het, wat immers buite die beheer van die gastehuis was.

Abigail O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail O

Beautiful and relaxing.

Sable Hill meets all expectations. It is exactly what you see in the pictures. Beautiful buck, canoeing on a picturesque river and cute little deck to relax on.

Gerhard L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Die perfekte "net buite George" blyplek

Die perfekte "net buite George" blyplek

Chantelle E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

So lekker ontspan met die mooiste uitsig.

Sal definitief weer daar gaan bly. Baie luuks, ten volle ingerig, goeie diens en pragtige omgewing. Uitstekende waarde vir geld. Ons het so lekker ontspan op die stoep terwyl ons na die springbokke en sables kyk. Ons het baie tuis gevoel. Baie dankie. 10/10 vir julle!

Dirk S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Excellent..

A stunning view from the room over a green valley with the mountains in the background! A lovely new room with all the amenities available. Perfect!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

'n Fantastiese uitsig vanaf die kamer oor 'n groen vallei met die berge in die agtergrond! 'n Lekker nuwe kamer met al die beskikbare geriewe. Perfek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXRbkeAAuH1UQvFxCNymJG0brnospp3Wmvwy7NJokadUR9x9bfi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Geelhoutboom Farm Off the R404 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939086768698 22.348916319855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang